Die Ou Stal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Georgestraat 38, Zastron, 9950, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Ou Stal is in die prentjiemooi Zastron in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van die Aasvoëlberg en is naby die Lesotho-grens.
Daar is 1 ruim slaapkamer wat ideaal vir 'n gesin is. Die Rooi-kamer het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.
Die kamer het 'n kombuishoekie met mikrogolf, klein stofie, yskas, ketel en eetgerei. Daar is ook elektriese komberse in die winter en veilige toesluitparkering op die perseel. 'n Kragopwekker voorsien krag tydens beurtkrag.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, gholfspeel, visvang, en rotsklim in.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hanri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Georgestraat 38, Zastron, 9950, Vrystaat
- Gaste dink Die Ou Stal het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Georgestraat 38, Zastron, 9950, Vrystaat