Die Ou Wingerdstok
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marynastraat 25, Hennenman, 9445, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Ou Wingerdstok is in Hennenman, sowat 30 km vanaf Welkom geleë.
Verblyf word in verskeie en suite-kamers en ‘n basiese selfsorgwoonstel gebied. Elke kamer het ‘n yskassie, TV, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lambert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marynastraat 25, Hennenman, 9445, Vrystaat
- Gaste dink Die Ou Wingerdstok het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hennenman Ventersburg Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marynastraat 25, Hennenman, 9445, Vrystaat