Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Palms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 15, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 550 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Die Palms bied selfsorgverblyf in Porterville. Die verblyf is ideaal vir kontrakteurs, asook 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Dié verblyf bied slaapplek aan 10 volwassenes en 'n kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n ekstra enkelbed wat slegs vir 'n kind geskik is. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens, terwyl die tweede badkamer 'n bad en 'n stort het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea het oorgenoeg sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is sentraal geleë en naby winkels, restaurante en hospitale.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Palms sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.7/5

Akkediskis Gastehuis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 8

Ligging

  • Voortrekkerstraat 15, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Porterville Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 15, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9df7891763ffd6105c4ff67ff303ee3121b6c8b737fbccf8808a2c8b4dc8bfb47dde64e323052040cba1712719de3a2d6c6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag, vir 10 mense 15 Voortrekker Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.015008996428 18.993039506747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem