Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dogwood-weg 12, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 983 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Die Peperboom Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai net 2 km van die seefront af. Dié huis is ideaal vir gesinne. Daar is nie 'n see-uitsig nie, maar dit is maklik om by die strand, restaurante en winkels uit te kom.

Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met ekstra lengte, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die vierde slaapkamer is meer geskik vir 1 persoon of as 'n studeerkamer. Een van die badkamers het 'n bad en die ander 2 het storte.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die dubbelmotorhuis is gesluit en nie toeganklik vir gaste nie.

Dié enkelverdiepinghuis is ten volle omhein en het 'n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Peperboom Akkommodasie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Zita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Jaar gelys 9

Ligging

  • Dogwood-weg 12, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 983
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 983
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dogwood-weg 12, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa918d036445b318f6fbbc67bf529e3515567773672ace23c4c3c50280bd8ca1308ea77fbc6db77909a6976008628136b82c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 983 per nag, vir 7 mense 12 Dogwood Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.031888278942 24.919660282235
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem