LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Plaashuis by die see en Melkboksie | LekkeSlaap
+14

Die Plaashuis by die see en Melkboksie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-laan 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Melkboksie is 'n kompakte tweeslaapkamerwoonstel aangrensend, maar afgesonder, van die hoofwoning, maar heeltemal geïsoleerd. Dit is ideaal vir mense wat net 'n paar dae moet blyplek kry aan die Weskus, soos bv. kontrakwerkers by Koeberg Kragstasie, of oorslaap vir die langpadryers. Daar is 'n onderdakbuite-area waar rustig gebraai kan word, met 'n private ingang en onderdakparkeerplek agter 'n hek.

Die eiendom is loopafstand van die strand af en daar is talle restaurante en besienswaardighede soos die Durbanville Wynplaas of Koeberg Natuurreservaat in die omgewing. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, sandplankry, branderplankry en meer in.

Rook word nie in die woonstel toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Die Plaashuis by die see en Melkboksie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Atlantic-laan 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Plaashuis by die see en Melkboksie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-laan 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c8c4ab67e181618ec16d43ef6fc3cf7cac6afe207e6ea8237a74ab3f79cc7f0dd4d0fe164ee0c465d80f5fdc4845483237e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 7 Atlantic Avenue Duynefontein 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.6942252 18.4457328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!