Die Plaashuis Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R50, Rooikopjesplaas, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Vanaf R375 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Die Plaashuis Gastehuis bied gerieflike verblyf op 'n plaas 5 km buite Standerton.
Die gastehuis bied verblyf in 4 kamers, waarvan 1 'n woonstel is, wat elk slaapplek aan 1 tot 4 gaste bied. Kamer 1 en 2 is ideaal vir enkelreisigers en het elk 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Kamer 3 het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elk van die eenhede het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het nie 'n stoof of 'n oond nie. Elke eenheid het 'n TV met sekere kanale.
Kamer 4 is 'n woonstel met 2 slaapkamers met enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n buitebraai-area en 'n TV met sekere kanale.
Gaste kan in die swembad afkoel of na die flaminke en verskeie ander voëlspesies by die dam kyk. Gaste kan ook na die donkies, perde, skape, bokke en beeste kyk.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R50, Rooikopjesplaas, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Gaste dink Die Plaashuis Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R50, Rooikopjesplaas, Standerton, 2430, Mpumalanga