Riviersonderend Akkommodasie by Die Ponthuis | LekkeSlaap
+20
+20

Die Ponthuis

  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Vrede Plaas, 17 km vanaf Greyton, RIviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Ponthuis is 'n selfsorgkothuis aan die oewer van die Sonderendrivier met beeldskone uitsigte oor die Riviersonderendberge. Dis die ideale plek om van alles weg te breek, te ontspan en die kalmte van die natuurskoon in die landelike en rustige Overberg-omgewing te geniet. Die bekoorlike en prentjiemooi dorpie, Greyton, is net 17 km weg en is bekend vir sy kuns, kunsvlyt, die Saterdagoggend-mark en verskeie fantastiese restaurante.

Die Ponthuis beskik oor 1 slaapkamers en het slaapplek vir 2 gaste. Die selfsorg-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kaggel en lieflike dekor sal menigte knus aande verseker. Daar is braaigeriewe binne en buite wat jou die kans gun om die beeldskone uitsig van die ongelooflike sonsondergang te geniet vanaf die groot stoep. Ons voorsien vuurmaakhout vir koue aande.

Die plaas het 'n tennisbaan so gaste kan gerus hulle tennisraket en -balle saambring. Gaste kan ook heerlik in die rivier voor die kothuis swem, hul eie kano saambring, op die plaas gaan stap of rustig voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Ponthuis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Die Ponthuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Vrede Plaas, 17 km vanaf Greyton, RIviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ponthuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Vrede Plaas, 17 km vanaf Greyton, RIviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYmY5MWI2LTEyZGQtNDk4OS1iMWQ5LWZhYTQ0MjI4YzlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Vrede Farm 17 km from Greyton 7250 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 14:00 -34.125548955649 19.757837537733
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za