+20

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Vrede Farm, 17 km from Greyton, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Ponthuis is 'n selfsorgkothuis geleë aan die oewer van die Sonderendrivier en bied asemrowende uitsigte oor die Riviersonderendberge. Dit is die ideale toevlugsoord om te ontsnap van alles, te ontspan en die rustigheid van die natuurlike omgewing in die landelike en rustige Overberg-area te geniet. Die bekoorlike en skilderagtige dorpie Greyton is slegs 17 km weg en is bekend vir sy kuns, kunsvlyt, Saterdagoggendmark en 'n verskeidenheid uitstekende restaurante.

Die Ponthuis beskik oor 1 slaapkamer en bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste. Die selfsorg-eenheid het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eenheid spog ook met 'n houtvuur-warmbad en WiFi. Die kaggel en pragtige dekor verseker baie gesellige aande. Daar is binne- en buitebraaigeriewe, wat gaste toelaat om die pragtige uitsigte oor die ongelooflike sonsondergang vanaf die groot stoep te geniet. Brandhout vir koue aande word ook voorsien.

Die plaas het 'n tennisbaan, so gaste is welkom om hul tennisrakette en balle saam te bring. Gaste kan ook swem in die rivier voor die kothuis, hul eie kano bring, stap op die plaas of ontspan terwyl hulle voëls kyk.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Andries L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay with beautiful views and accommodation. Thank you for a fantastic few days at the house! Beautiful nature, enjoyed the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Danielle V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, peaceful and quiet with a lovely view. My husband and I had the best time at Die Ponthuis. It's quiet, peaceful and cozy. Pe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Helen S
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil. Restorative. A feast for the soul. Magnificent mountains. A riverine setting. Characterful cottage. Abundant birdlife. Glad w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Stephanie A
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful. We had a relaxing, peaceful stay in a beautiful spot. The hot tub was a win!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Patrick R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful place to just relax, lots of fires to chase the cold away. Very beautiful place. Rustic but lovely accommodation, lovely peop...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Vrede Farm, 17 km from Greyton, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ponthuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Vrede Farm, 17 km from Greyton, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYmY5MWI2LTEyZGQtNDk4OS1iMWQ5LWZhYTQ0MjI4YzlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 Vrede Farm 17 km from Greyton 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.125548955649 19.757837537733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang