Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pop Huis

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 24, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Pop Huis is 'n kontemporêre, helder en ruim vakansiehuis met 'n hoë plafon en baie natuurlike lig in Cannon Rocks in die Oos-Kaap. Die stoep spog met 'n pizza-oond en dit is die perfekte plek om lekker saam met geliefdes te ontspan.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, maar net 3 van die slaapkamers het en suite-badkamers met storte of baddens. Die vierde badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n onderdak-houtdek met sitplek, ingeboude braaigeriewe en 'n pizza-oond, asook 'n groot, omheinde tuin. Die strand is net 5 minute se stap ver. Cannon Rocks is 'n fantastiese bestemming met 'n verskeidenheid aktiwiteite soos voetslaan tot diepseevisvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Pop Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Die Pop Huis
Netheid
4.4/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dioné Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 11

Ligging

  • Stroebelstraat 24, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Pop Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 24, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabec13da25c14f0440d6c83097b253fcb0d64de8b11c52e799d3343f3068fdec9ac45a264357a6bb7749c7347e9a267da847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 24 Stroebel Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.745630375961 26.550866220238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem