Die Rolbos Guest Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Rolbos Guest Cottage is in Loxton in die Noord-Kaap se Karoo en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n houtkothuis met 2 slaapkamers. Dit word omring deur knoffelbeddings en vrugtebome en is reg langs Loxtonpark.

Elkeen van die 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Daar is 1 badkamer met 'n toilet, 'n stort, en 'n wasbak, asook 'n oopplan-kombuis, 'n sitarea en 'n eetarea. Die sitarea het 'n kaggel wat ideaal is vir koue wintersaande en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, gasstoof en 'n oond. Die etenstafel het sitplek vir 4. Gaste kan op die buitedek ontspan en kyk hoe die son sak. Daar is ook 'n braai-area onder die dek.

Alhoewel die kothuis 'n selfsorgkothuis is, is aandete- en ontbytopsies beskikbaar. Gaan swem gerus in die Loxton-dam wat net 2,4 km ver is of ontspan in die hangmat onder die bome.

Slaapplek

'n Bespreking by Die Rolbos Guest Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Rolbos Guest Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false