+26

Die Rondawel

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Rondawel is op 'n plaas sowat 6 km buite Trompsburg, 'n dorpie net langs die N1, geleë.

Die Rondawel-eenheid is omring deur 'n tuin wat baie mooi versorg is. Dié tuin-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is om 'n koninggrootte-bed te vorm, asook 'n enkelbed met 'n addisionele uitrol-enkelbed wat onder die enkelbed is. 'n Kinderbedjie kan op aanvraag voorsien word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die Nessie-eenheid is omring deur 'n tuin wat baie mooi versorg is. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Hierdie eenheid lei na ’n houtdek met groot deure wat na die tuin oopmaak. Daar is 'n dubblebed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die Rondawel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, breekware, eetgerei, induksiestoof en 'n yskas-vrieskas, waar Die Nessie net 'n yskas en breekware het. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar vir albei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariana S
Saam met lewensmaat
5.0
Vrystaatse gasvryheid en rustigheid. Ruim, netjiese verblyf met kraakskoon linne. Lae groen tuin, heerlik koel onder groot bome. Baie vriendelike gasv...
Sien meer
Nov 2025
Ernst V
5.0
Perfect overnight between Gauteng and George if you love farms. Great stay as usual.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Lindy K
Gesin met tieners
5.0
Pragtige, rustige verblyf. Ons het slegs 1 aand, maar het die plaas se stilte baie geniet. Die tuin is regtig 'n pragtige oase en die swembad 'n bonus...
Sien meer
Okt 2025
Ida J
Saam met lewensmaat
5.0
The best of what Trompsburg has to offer. We had a perfect 1-night stay at Die Randawel. Big house with everything you need and a big e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Yolandie B
Saam met lewensmaat
5.0
Een aand was te kort, maar ons het baie lekker gebly. Heerlik, lekker, rustig gebly.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Die Rondawel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWQyMjhjLWJkYTgtNDY2MC1hMGNiLWMzYzI4MzMzZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 S542 Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.026022 25.715379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang