Loxton Akkommodasie by Die Rooi Granaat | LekkeSlaap
+20
+20

Die Rooi Granaat

8 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jooste-straat 20, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Rooi Granaat is 'n sonderlinge gastehuis oorkant die Kerkplein in die rustige Karoo-dorpie, Loxton. Die gastehuis bied gehalte-verblyf en uitstekende diens in 3 slaapkamers wat elk 'n privaat badkamer het.

Die eerste 2 slaapkamers het elk lugversorging en 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, klerekas en yskassie. Die derde eenheid is geskik vir 'n gesin en het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Dié eenheid het 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie, ketel, 2 gemaklike stoele en 'n haardroër.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, 'n agterplaas waar hulle kan piekniek hou of die kinders kan speel, en 'n restaurant op die perseel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Die Rooi Granaat
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Jooste-straat 20, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Rooi Granaat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jooste-straat 20, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2RQpy7maAIkGM1lZglQ5bx3mMX0nHwjSbMU2DbcKmwapmYWZp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 20 Jooste Street Loxton 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.478571625607 22.353237808598
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za