LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Roosmalva | LekkeSlaap
+10

Die Roosmalva

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 10, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Die Roosmalva is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 'n gesin van 3 in Bethlehem.

Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. In die sitkamer is daar 'n slaapbank vir kinders beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en komplimentêre beskuit.

Braaigeriewe en onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek is beskikbaar. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad benut. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Bethlehem bied verskeie restaurante, museums en doendinge in die area, soos voetslaanroetes. Gaste kan ook besienswaardighede besoek, soos die Golden Gatepark, Highlands Nasionale Park, die Frontier Inn and Casino, Bethlehem Mall of die Sol Plaatjiedam.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Roosmalva sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Die Roosmalva
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Springbokstraat 10, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Die Roosmalva het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 10, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7ba60d98e922ffc6f74e13a1b4eb874deefd75f0e9d6e478c86217c04abf311594511a0d3e9e88d77c45826b8a2ef493e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (vir 3 persone) 41 5 1 5 10 Springbok Street La Provance 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.248707653826 28.314085352115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!