Die See Huis
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 119, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Die See Huis is 'n lieflike selfsorghuis in Franskraal, 'n kusdorpie naby Gansbaai en is ongeveer 300 m vanaf die strand wat dit perfek vir 'n rustige seewegbreek maak.
Die huis het slaapplek vir 5 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers het of 'n dubbel- of 'n enkelbed. Gaste moet asb. hul eie beddegoed handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n ingeboude braai.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing en tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Cilliers-straat 119, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Die See Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 119, Franskraal, 7220, Wes-Kaap