Die Skilpad Doppie
Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 30 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stompies Oord 10, Stompdrifdam, De Rust, 6650, Wes-Kaap
-
Vanaf
R600R300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Skilpad Doppie is in die skilderagtige Stompies Oord, De Rust op die eienaar se perseel geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorg-chalet met 'n privaat ingang wat 'n rustige en gerieflike wegbreek vir enkelreisigers of paartjies verseker.
Dié knus chalet het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging en 'n TV met stroomdienste. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n ingeboude braai en 'n privaat dek met buitelug-eetgeriewe en gemaklike sitplek. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Die Skilpad Doppie is naby die Olifantsrivier waar gaste kan visvang en ontspan. Dit bied 'n asemrowende uitsig op die Swartberge en is net 8 km vanaf Meiringspoort se waterval. Hierdie verblyf is die ideale bestemming vir 'n verkwikkende wegbreek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Stompies Oord 10, Stompdrifdam, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stompies Oord 10, Stompdrifdam, De Rust, 6650, Wes-Kaap