Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Speelkamer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweevlei-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Speelkamer is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis op 'n graanplaas 18 km buite Bredasdorp.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het die opsie om die oopplan-area vir 2 gaste of die hele eenheid vir 4 gaste te bespreek.

Die kombuisie is met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel geskik vir 4 gaste toegerus. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die toegeboude stoep het 'n ingeboude braai, pooltafel en 'n groot sitarea. Gaste kan in die plonspoel afkoel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid het 'n rugsteunbattery wat tydens kragonderbrekings krag aan die TV, DStv en WiFi voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Speelkamer sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Die Speelkamer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annamarié Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Tweevlei-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Speelkamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweevlei-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56cb7be91b87e1696132995e533519a9705136675febfd73a55a7a29ecbddf50fcb2d352cc46920ce67fdb28d3d4d5b0151e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Tweevlei Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.439985328429 20.170618572597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem