Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stal

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Die Stal
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anina D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina D

Ongelooflike voorreg om hier te kon tuisgaan! Lafenis vir hart, siel en liggaam.

Ongelooflike voorreg om hier te kon tuisgaan! Lafenis vir hart, siel en liggaam, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
m m - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
m m
Gesin met klein kinders

Lovely interiors, ample space, well stocked crockery, great beds and bedding.

We loved the bed-couch. The bedding and towels were very clean and fresh. Nice big fridge-freezer, if you're en-route. Good books to browse through.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathalie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie K
Gesin met tieners

Fotos doen nie die plek justice nie, dus beeldskoon.

Waarde vir geld, rustig omring deur berg en wynlande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Mooi plek.

Baie lekker gekuier en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn J
Gesin met klein kinders

'n Rustige wegbreek.

Ons het 'n fantastiese tyd daar gehad. Die eienaar se honde is vriendelik en goeie oppassers. Die plek het alles wat jy nodig het. Dit is 'n lekker ruim plek en baie rustig. Daar is baie om te doen in die omgewing, maar as jy 'n rustyd wil ervaar, moet jy by die akkommodasie tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stal se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Ons verwelkom julle enige tyd terug.

Die Stal
Tanya D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Saam met vriende

Relaxing and enjoyable.

The stay at Die Stal was amazing and thoroughly enjoyable. There was nothing more that we could have asked for. Note that we didn't do much cooking, we drove down to the mall restaurants for meals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in die Breëriviervallei.

Ons het die kort kuier by die Stal baie geniet. Inklok was maklik en ons was gegroet deur vriendelike honde. Die plek is lekker ruim en die groot vensters maak voorsiening vir 'n mooi uitsig oor die area en die berge. Ek sal die Stal aanbeveel vir 'n rustige wegbreek uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-weg, Die Teras, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07a2343c3c068c115fdc39caddbde1fbb95378a7aeb71162b0c097ca59dd083b6eacaa50c6375ee9f58b40dbb9b04a24cd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 De Wet Road Die Teras 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.620147197443 19.526616431878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem