Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-weg, Die Teras, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Stal is 'n selfsorghuis op 'n kleinhoewe van 1 hektaar in Worcester. Dit word deur berge en 'n asemrowende uitsig oor die wingerde omring. Hierdie nuut opgeknapte huis beskik oor 2 slaapareas en bied pure ontspanning en plattelandse rustigheid. Daar is ook verskeie roetes en geheime paadjies deur die spesiale Bolandse plantegroei wat perfek vir stap, hardloop of bergfietsry is.

Die Stal is 'n ou perdestal wat opgeknap is en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, eetarea, sitarea en 'n slaaparea het. Die oopplan-slaaparea en het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaaparea het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n groot dagbed met 'n uitsig oor die wingerd en dis ideaal om kleiner kinders te akkommodeer, asook 'n knus kaggel vir koue dae en nagte. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die etenstafel met stoele wat verder na die sitarea lei wat gemaklike rusbanke en 'n lieflike uitsig het.

Dit lei na 'n stoep met buitesitplek, wat perfek vir 'n buitelug-eetplek is, 'n Weber-braai en 'n pragtige uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Stal sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Die Stal
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 3

Ligging

  • De Wet-weg, Die Teras, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Stal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-weg, Die Teras, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07a2343c3c068c115fdc39caddbde1fbb95378a7aeb71162b0c097ca59dd083b6eacaa50c6375ee9f58b40dbb9b04a24cd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 De Wet Road Die Teras 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.620147197443 19.526616431878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem