4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Republiek Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Stal Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n rustieke, oopplan-kothuis in die dorp Sutherland.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n sitkamer en binnenshuise braaigeriewe.
Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mini-oond en tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster.
Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af.
Die eiendom is aan die rand van die dorp geleë en is naby verskeie geriewe in die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annelien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 147
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 5 Republiek Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Stal Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Republiek Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang