LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Stoep | LekkeSlaap
+13

Die Stoep

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 85 resensies vir Die Stoep
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tumelo T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

The place is nice and Mr Joe was friendly and welcoming.

Die Stoep's terugvoer

Tumelo, thank you so much for your kind words. It was such a pleasure to accommodate you and we look forward to your next visit.
Regards,
Hannie and Mr Joe

Die Stoep
Japie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste waarde vir geld verblyf in Tzaneen!

Selfs die hout en vuur aanstekers was ingesluit. Ons kamer was skoon en baie goed toegerus, en teen 42 grade Celsius was die lugversorging en swembad 'n absolute seen.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Japie vir jou pragtige resensie dit doen hierdie gasvrou se hart só goed.
Ons sien uit daarna om julle weer by Die Stoep te verwelkom.
Vriendelike Stoepgroete, Hannie

Die Stoep
Alfred V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Nie ons smaak van dekor nie, maar lieflike tuin om na te kyk.

Willem P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Besigheidsreis

The best value for money I experienced in a long time.

Very beautiful, great value for money and friendly staff.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi resensie ons missie en ons beloning is gelukkige en tevrede gaste. Kom gerus weer.
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie

Die Stoep
Sj J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne atmosfeer en rustigheid.

Dit was baie lekker ontspanne atmosfeer. Geniet die rustigheid en die uitsig oor die natuurskoon. Dit is naby die dorp.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie erkenning beteken vir ons só baie en motiveer ons telkens opnuut! Kom gerus weer!
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie

Die Stoep
Laetitia G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia G
Saam met vriende

Baie oulike plek en baie mooi en rustig daar!

Sien sterre.

Martin P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P
Besigheidsreis

Rustig, stil, geen verkeer ens.

Ontbyt goedkoop, kan prys verhoog en meer verskeidenheid bied.

Willem B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs, pragtige uitsig.

Kamer gedateer, bietjie van die outyd.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Willem. Kom kuier gerus weer.
Groetnis,
Hannie

Die Stoep
Jaco R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R
Gesin met klein kinders

Baie mooi en lekker gebly.

Baie mooi plek met vriendelike diens.

Ntswaki M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ntswaki M
Saam met vriende

Die Stoep is in 'n pragtige, afgesonderde omgewing geleë met 'n wonderlike uitsig.

Die Stoep is 'n rustige plek met 'n pragtige uitsig. Dit is skoon en goed bestuur. Die inklokproses was maklik en die wag aan diens was baie behulpsaam toe ons laat in die aand opdaag. Daar was te veel insekte in die kamer. Eienaar moet dit oorweeg om te fumigeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Die Stoep is located in a beautiful, secluded area with a great view.

Die Stoep is a peaceful place with a beautiful view. It is clean and well managed. Check in was easy and the guard on duty was very helpful when we arrived late in the evening. There were too many insects in the room. Owner should consider fumigating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Die Stoep's terugvoer

Thank you very much for your kind words, we appreciate your observation.
Those kinds of insects are attracted by the light due to the high humidity at the beginning of the rainy season. The necessary fumigation is done but they only appear when the Stoep lights are on. Therefore they can not be controlled by prescribed prevention though we try our best though that is a trademark of this part of the country especially this time of the year.
We are looking forward to welcoming you at Die Stoep in the near future.
Kind regards,
Hannie

Die Stoep
Marthinus P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en nog meer wat ek verwag het.

Wat 'n voorreg om op die stoep te oornag. Die ontbyt was baie en alles wat jy verwag. Die mense was baie behulpsaam en watter mooi uitsig oor die berge. Die swembad was skoon. Die blyplek was baie skoon en netjies. Daar was alles wat jy nodig het. Die prys is te laag. Ek sal sê hulle moet hulle pryse lig, want jy kan nie al die goed vir die prys kry by enige ander plek nie. Baie dankie. Ons het dit geniet en sal vir seker weer en weer kom.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Marthinus vir jou pragtige resensie en dat jy alles raakgesien en genoem het. Dit motiveer ons telkens om alles in ons vermoë te doen om die verblyf vir ons gaste so aangenaam as moontlik te maak. Ons sien uit daarna om julle weer by Die Stoep te ontvang.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie Coetzer.

Die Stoep
Pierre J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met mooi uitsig.

Dit sal net gerieflik wees as daar stoele in die kamer was.

Mia H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia H

Die Stoep is beslis die moeite werd.

Die gasheer en -vrou was baie vriendelik. Uitsig oor vallei is asemrowend. Ontbyt is fantasties. Sal Die Stoep beslis weer besoek.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Mia vir jou allermooiste resensie. Ons ontvang julle graag weer by Die Stoep.
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie Coetzer

Die Stoep
Chris H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

Baie professionele en vriendelike ontvangs. Netjiese kamer en heerlike ontbyt. Sterk aan te bevole.

Die Stoep's terugvoer

So 'n pragtige resensie laat ons harte sommer lekker warm klop baie dankie daarvoor. Ons sien uit na julle volgende besoek aan Die Stoep. Vriendelike Stoep-groete, Hannie Coetzer.

Die Stoep
Ilse V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The facilities were very clean and comfortable, the view was out of this world, and the service was excellent.

Very quiet and serene and the linen and towels were fresh and clean. Loved my stay!

Die Stoep's terugvoer

Dear Ilse,
Thank you so much for your kind words we are looking forward to meet you.
Kind regards,
Hannie Coetzer

Die Stoep
Marlise V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V
Saam met vriende

Rustig en pragtig.

Baie dankie vir die netjiese kamer. Beddens was skoon en pragtig. Badkamer geriewe fantasties met deurlopende warm water. Vriendelike ontvangs.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Marlise vir jou mooi resensie.
Ons waardeer dit so baie.
Ons missie is om gelukkige gaste huis toe te stuur.
Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie

Die Stoep
Martin A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A
Gesin met klein kinders

Fantasties en vriendelik!

Ontspanne atmosfeer. Ons het geboek vir een aand en sommer nog 'n dag oorgebly. Ontbyt is 'n moet! Ek kan met vrymoedigheid Die Stoep aanbeveel.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Martin. Ons waardeer dit so baie. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Vriendelike Stoep-groete
Johan en Hannie

Die Stoep
Louise D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Besigheidsreis

Aanvaarbare verblyf.

Tydens my aankoms het ek gesukkel om toegang te verkry en moes verskeie nommers gekontak het. Die gasvrou was nie beskikbaar by aankoms nie. Ek het haar glad nie ontmoet nie. Tydens my vertrek het ek die sleutel by een van die werkers gelaat. Daar was geen terugvoering rondom ontbyt en/of dit ingesluit was of nie.

Tinkie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinkie S
Gesin met tieners

Baie vriendelik diens, mooi skoon en netjies, baie lekker gebly.

Pragtige plek. Mooi omgewing.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Tinkie, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle weer by Die Stoep te ontvang.

Vriendelike Stoep-groete
Hannie

Die Stoep
Jeanette G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Goed toegeruste kamers met stil aande, mooi natuurskoon rondom jou as jy uit die kamer stap. Die stoep is n heerlike plekkie vir vroegoggend koffie in die tuin voor jy verder draf. Sal vir seker weer daar aanklop.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Jeanette. Ons hoop om julle spoedig weer by Die Stoep te verwelkom.

Vriendelike Stoep-groete,
Hannie

Die Stoep
Anna V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en rustige omgewing en mooi natuur.

Mooi omgewing. Kliëntediens benodig aandag - niemand antwoord telefoon by hek nie. Nie baie hulpvaardig nie. Kamer skoon en netjies en goed ingerig. Tuin en buite-omgewing benodig aandag.

Die Stoep's terugvoer

Beste Anna,

Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf.

Jammer oor die slegte ondervinding by die hek. Ons doen ons bes om die tuin in stand te probeer hou in die droogte tyd.

Baie dankie dat u ook die positiewe raaksien en noem.

Groetnis,
Hannie

Die Stoep
Aneri T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneri T

Fantastiese oornag en ontbyt!

Die plek is ongelooflik. Die mense so vriendelik. Ons het so lekker geslaap. Daar was super lekker warm water, koffie en beskuit in ons kamer. Die TV en WiFi was voorwaar 'n lekker bonus. Daar was 'n sekuriteitswag wat ons karre en die eiendom opgepas het. Mens het sommer so lekker veilig tuis gevoel. Na ons eerste nag toe is ons die dag uit nooit verwag as ons sou terugkom sou die plek so netjies opgeruim en reg geskud wees nie. Die ontbyt wat ons bespreek het was meer as waarvoor ons gereken het en so smaaklik. Ons het die Saterdagaand gebraai en soveel moeite is vir ons gedoen. Baie dankie Die Stoep julle is fantasties! Ek beveel almal aan om hier te bespreek.

Die Stoep's terugvoer

Beste Aneri,

Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Ons poog om dit so gerieflik en gemaklik as moontlik vir ons gaste te maak. Elke gas is vir ons baie spesiaal en ons is dankbaar as hulle gelukkig en tevrede by ons wegry.

Ons sien uit na 'n volgende kuier. Kom vertel ons gerus van jou aupair ervaringe in die USA!

Groete,
Die Stoep

Die Stoep
Ronaldo R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronaldo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld. Klein, maar gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly. Kamer was skoon en netjies. Lekker braaigeriewe wat ons kon gebruik. Alhoewel daar geriewe in die kamer is om kos te maak is dit beperk.

Johan C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Perfek om oor te slaap vir 'n familie van vier.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Johan vir jou mooi resensie dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer. Johan sê baie dankie vir jou hulp met die bed!

Groetnis
Johan en Hannie

Die Stoep
Annémarie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annémarie V

Dit was baie aangename, weer te gebruik akkommodasie.

Na 'n aanvanklike verdwaal a.g.v. Google Maps, het Hannie se bekommerde hulp ons veilig tot by hulle gebring. Die Stoep is 'n vriendelike, baie toeganklike verblyf vir my mobiliteit-beperkte 83 jarige moeder (uitsondering die stort in die bad). Dit het al ons verwagtinge vervul en ons sal beslis weer van hulle gebruik maak. Het reeds foto's en aanbevelings aan vriende en familie gestuur.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie Annemarie ons waardeer dit opreg. Jammer oor google maps se misleidende aanwysings hoop vlg keer ry julle reguit na ons toe. Ons ontvang julle graag weer by Die Stoep.
Groetnis,
Hannie

Die Stoep
Terry W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place we have been to in a long time.

Room takes you back in time to elegance and luxury. Views from die Stoep incredible. Breakfast good, but would have been better if freshly cooked.

Die Stoep's terugvoer

Thank you so much for your lovely review we do appreciate it so much. We look forward to another visit to Die Stoep.
Regards,
Hannie

Die Stoep
Candice J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker gebly. Enigste probleem ons kon nie die plek op die GPS kry nie, ons moes bel om 'n location te kry.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Candice vir jou pragtige resensie. So jammer oor google maps se verwarrende inligting en die ongerief wat dit vir julle veroorsaak het. Ons het dit al herhaaldelik probeer regstel sonder enige sukses. Ons stuur gewoonlik die korrekte location per whatsapp as ons die nommer het. Hoop volgende keer ry julle reguit na ons toe.

Dankie vir die moeite wat julle gedoen om die resensie te stuur.

Vriendelike Stoepgroete
Hannie

Die Stoep
Nick O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick O
Enkelreisiger

Rustig en baie vriendelike diens.

Ek kan regtig met die instap sê was dit baie verwelkomend, bedagsaam en netjies. Die uitsig oor Tzaneen was asemrowend.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Nick vir jou mooi resensie ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om jou weer by Die Stoep te verwelkom.

Vriendelike Stoepgroete
Johan en Hannie Coetzer

Die Stoep
Warren O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Warren O
Besigheidsreis

Teleurstellende bly in Tzaneen.

Die gasheer was 'n vriendelike man. Die Google Maps-pin is nêrens naby die gastehuis nie en ek het baie verlore geraak, na 'n plek aan die ander kant van Tzaneen gestuur. Uitsigte van Die Stoep is wonderlik - op 'n heuwel geleë. My kamer was glad nie lekker nie. Die welkom-nota het gepraat van vrugte wat ek nie ontvang het nie. Die mure is vuil en moet geverf word. Daar is tekens wat rook in kamers verbied, maar my kamer het na rook gerus. Alhoewel daar toerusting in die kamers is om te kook, moet die kamer nie vir hierdie tipe kook gebruik word nie. Mure word met olie gespat. Die sykussentjies het gate daarin gehad en moes seker met 'n yster verbrand word. Die bed het 'n vlek daarop gehad. Die bedstyl het aan albei kante van die bed verskeie stukke hout weg. Die glase was taai en vuil. Die badkamer het 'n flokati-mat. Sommige teëls het van die muur af geval en is nie vervang nie. Daar is muf op die plafon in die badkamer. Die toiletsitplek is hout en het sy vorm verloor en moet vervang word. Die tuine is nog lank nie gehandhaaf nie en die eens pragtige tuine is vol onkruid. Die swembadarea het ou stoele wat geverf moet word. Daar is baie sigaretstompies en ou sigaretpakkies in die swembad-tuin-area. Hierdie eens pragtige gastehuis is verwaarloos en ek kan hierdie instansie nie aan ander aanbeveel nie. Ek kan net hoop dat my pogings om hierdie kwessies aan die lig te kry, as opbouende kritiek aangewend word en dat die eienaars hierdie eens fantastiese gastehuis tot sy vroeëre glorie kan herstel. Daar is groot potensiaal hier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Dissapointing stay in Tzaneen.

The host was a friendly gentleman. The Google maps pin is nowhere near the guesthouse and I got very lost, being directed to a spot on the other side of Tzaneen. Views from Die Stoep are wonderful - perched on a hill. My room was not pleasant at all. The welcome note spoke of free fruit, which I did not receive. The walls are dirty and need to be repainted. There are signs prohibiting smoking in rooms, but my room had a terrible smell of cigarettes. Although there is equipment in the rooms to cook, the room should not be used for this type of cooking. Walls are splattered with oil. The silk pillowcases had holes in them and must have been burnt with an iron. The bed cover had a stain on it. The bed post had several bars missing on both ends of the bed. The drinking glasses were sticky and dirty. The bathroom is carpeted with a flokati rug. Some tiles have fallen off the wall and have not been replaced. There is mould on the ceiling in the bathroom. The toilet seat is wooden and has warped and needs to be replaced. The gardens have not been maintained for a long time and the once magnificent gardens are full of weeds. The pool area has old chairs that need to be repainted. There are many cigarette butts and old cigarette packets in the pool garden area. This once lovely guesthouse has been neglected and I cannot recommend this establishment to others. I can only hope that my efforts to shed light on these issues are taken as constructive criticism and that the owners can restore this once fantastic guesthouse to its former glory. There is massive potential here.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Eureka B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en fantastiese ontbyt.

Mooi uitsig. Was baie hulpvaardig en ons het baie lekker gebly, kon maklik in en uitgaan. Fantastiese ontbyt gehad.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Eureka dit doen ons harte so goed om dit te lees. Ons streef daarna om gelukkige gaste huiswaarts te laat keer. Kom gerus weer ons ontvang julle graag weer by Die Stoep.
Vriendelike Stoepgroete Hannie Coetzer

Die Stoep
Belinda S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en als wat mens nodig het.

Dis regtig 'n mooi plekkie in 'n pragtige omgewing.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Belinda dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle sommer spoedig weer by Die Stoep te verwelkom. Mooi 2019 vir julle.

Vriendelike Stoep-groete
Hannie

Die Stoep
Ronel F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F
Saam met vriende

Asemrowende uitsig met mooi tuine en groot stoep eenheid baie goed ingerig.

Mooi uitsig, tuine en kamer baie goed ingerig.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Ronel. Ons waardeer sulke positiewe terugvoering so baie en dit motiveer mens opnuut om gaste gelukkig en tevrede terug te stuur huis toe. Kom gerus weer.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie Coetzet

Die Stoep
Ernst K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay, appreciate the small extras. Stunning views!

We were pleasantly surprised by the beautiful decor. Bed was comfortable and room was neat. The sherry and short bread was welcomed together with the rusks and coffee station. Will go back!

Die Stoep's terugvoer

Thank you for your kind words, Ernst, it is much appreciated! We would like to welcome you back soon. Have a wonderful and blessed 2019.
Kind regards,
Hannie

Die Stoep
Annatjie L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie L
Saam met vriende

Lekker.

Besoekers baie beïndruk deur Die Stoep.

Dileen C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dileen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en aandag aan detail in die kamer.

Daar is werklik moeite gedoen met die tuisgebakte beskuit, sjerrie, waterfles, vars vrugte, sjokoladetjies en oorgenoeg skoon, sagte handdoeke.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful view and room attention to detail.

A hands on touch with the home made biscuits,the sherry, fresh water canister, fresh fruit and welcoming chocolates with lots of clean soft towels.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sonell C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonell C
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ek sal die stoep verseker aanbeveel. Dit was heerlik. Die kamers is pragtig opgemaak en vreeslik gemaklik. Die uitsig is iets besonders. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie!

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Sonell vir jou pragtige resensie dit doen mens so goed om sulke waardering te hoor. Maak ons van voor af geesdriftig om net die beste vir ons gaste te bied! Kom gerus weer. Vriendelike Stoepgroete Hannie Coetzer

Die Stoep
Glynis K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glynis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Hemels, verblyf is pragtig. Natuurskoon asemrowend mooi. Rustig en ontspanne atmosfeer. Ontbyt uit die boeke!

Die Stoep's terugvoer

Glynis ons waardeer jou pragtige resensie gaste se waardering bly vir ons 'n groot inspirasie. Sien uit na 'n volgende besoek van julle. Dankie ook vir die mooi woorde oor Emiley sy blom as sy sulke kommentaar hoor. Baie dankie daarvoor.
Vriendelike Stoepgroete Hannie Coetzer

Die Stoep
Piet V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ondervinding.

Baie skoon vriendelike gastehuis wat soos "home away from home" gevoel het.

Die Stoep's terugvoer

Goeiedag Piet,

Ons waardeer jou baie mooi resensie, sulke mooi woorde beteken so baie vir ons aangesien gelukkige en tevrede gaste vir ons 'n höe prioriteit is. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Vriendelike Stoep-groete,
Hannie Coetzer

Die Stoep
Nan G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, die kombuisie is effens ongemaklik.

Die Stoep kan definitief aanbeveel word.

Gideon M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M
Gesin met klein kinders

Verblyf by Die Stoep was lekker. Die kamers is groot en netjies en Die Stoep is baie goed geleë, veral as jy oppad Krugerwildtuin toe is.

Fantasties, ek sal regtig Die Stoep aanbeveel. Die Stoep se ligging is baie goed en nie te ver uit Tzaneen nie.

John Armour K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Armour K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, en sal vir seker weer daar gaan kuier.

Pragtige plek met die mooiste uitsig. Die stilte was baie lekker.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie oor Die Stoep John. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie Coetzer

Die Stoep
Marcel S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik!

'n Rustige, pragtige plek met besonderse uitsig.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Marcelle vir jou mooi resensie dit doen ons harte so goed om sulke resensies te ontvang. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike Stoepgroete Johan en Hannie

Die Stoep
Marilize H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize H
Besigheidsreis

Perfect, matched my needs.

Peaceful and serene. Not too far out of town. Had all the amenities I needed. Friendly staff!

Hanlie B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie B

Ek en my susters het die tyd saam baie geniet. Dit was goed geleë en ons het alles gehad wat ons benodig het.

Daar is 'n probleem met die koördinate van Die Stoep. Die verkeerde "location" is op die webverf en dit het ons 'n uur to twee ure geneem om die plek in die hande te kry. Ons het wel lekker gekuier op die stoep. Ons is vriendelik gehelp en die ontbyt was heerlik. Die area is stil en pragtig. Was die perfekte plek waar ek en al my susters lekker kon kuier en ons het baie veilig gevoel.

Marie B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding breakfast! Lovely overnight stay.

We will be back. Good reception from host and hostess.

Billy T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ontspanne atmosfeer, wonderlike uitsig en heerlike ontbyt.

Ons is op 'n besondere wyse ontvang en getrakteer. Die ruim slaapkamer is baie netjies en keurig ingerig. Die ontbyt is baie smaaklik en op keurige wyse voorgesit. Die eienaars, Johan en Hannie en hulle personeel is voorwaar vriendelik en baie behulpsaam. Om op die stoep te sit was voorwaar 'n belewenis met die besondere uitkyk op die pragtige natuur. Die stoep is 'n besondere belewenis.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige resensie dit is waarna ons streef gelukkige en tevrede kliënte. Ons sien uit daarna om julle weer by Die Stoep te ontvang.
Vriendelike Stoepgroete Johan en Hannie

Die Stoep
Mia A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik en netjies. Uitstekende waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Alles skoon, netjies. Ons het laat daar aangekom, maar die wag het ons ontvang en baie mooi gehelp met die inboek.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Mia ons waardeer jou pragtige terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer by Die Stoep te ontvang.
Vriendelike Stoepgroete Johan en Hannie

Die Stoep
Gerhard C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

Nice place with the extras you require.

Nedine S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, ontspannend en baie tevrede dankie.

Ek kan met trots, "Die Stoep" aanbeveel. Ons het lekker warm geslaap, heerlik gekuier en die asemrowendste natuurskoon geniet.

Letetia W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letetia W
Gesin met tieners

Baie netjies. Pragtige uitsig. Vriendelike personeel.

Dit was vir ons gesin 'n baie lekker plek met 'n pragtige uitsig. Sal dit vir enige iemand aan beveel. Baie goedkoop. Goeie ligging.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Letetia vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit regtig baie en hoop ons sien julle weer.
Vriendelike Stoepgroete Hannie Coetzer

Die Stoep
Gerhard K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek van die stad na stil en rustige hawe.

Die kamers is skoon en gerieflik en die diens was puik. Die ontbyt was fantasties bedien en het heerlik gesmaak. Die bed was gemaklik en ons het baie veilig gevoel.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Gerhard sulke waardering doen 'n mens se hart so goed en dien opnuut as aansporing om te alle tye ons bed te doen om net die beste vir ons gaste te bied. Kom gerus weer.
Vriendelike Stoepgroete Hannie Coetzer

Die Stoep
Yolande F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande F
Enkelreisiger

Convenient place to stay when doing farm visits.

People smoke in the rooms or on the stoep in front of the room. The place smells of smoke and humidity. I didn't have breakfast as I didn't know whether it was included or extra. Usually when you check in you are informed of this. The cookies in the room were delicious.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Gerieflike plek om te bly as jy plase besoek.

Mense rook in die kamers of op die stoep voor die kamer. Die plek stink/smells van rook en nattigheid. Ek het nie ontbyt geëet nie, ek het nie geweet of ek daarvoor betaal is of nie. Gewoonlik as jy in check sê die mense wat daar beskikbaar is. Koekies in kamer was lekker.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Die Stoep's terugvoer

Yolande, dankie vir jou resensie. Jammer oor die ontbyt, dit was beskikbaar teen R 50.00 per persoon soos aangedui op die webwerf. Kom gerus weer en geniet ons ontbyt. Groetnis, Hannie Coetzer.

Die Stoep
Ronel B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Besigheidsreis

Pragtige uitsig.

Die kamer is indrukwekkend goed ingerig. Die koue water in die bad loop druppel vir druppel in kamer 2. Pragtige uitsigte vanaf die stoep voor die kamer.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Ronel. Dankie dat jy ons inlig oor die koue water kraan, ons sal onmiddellik aandag gee daaraan. Ons ontvang julle graag weer by Die Stoep.
Stoep-groete, Hannie.

Die Stoep
Karin S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Pragtige tuine en uitsig! Kamer baie mooi en gemaklik. Lekker ontbyt gehad die oggend. Sal definitief aanbeveel, waarde vir geld!

Die Stoep's terugvoer

Ons waardeer jou resensie ongelooflik baie, baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit om julle weer by Die Stoep te verwelkom.
Vriendelike Stoep-groete
Hannie Coetzer

Die Stoep
Marisa L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa L
Gesin met tieners

Fantastiese ontbyte!

Baie lekker gebly. Gasvrye mense en pragtige uitsig!

Die Stoep's terugvoer

Beste Marisa,

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit so baie. Ons sien uit daarna om julle weer by Die Stoep te verwelkom.

Die Stoep
Isabel H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel H
Gesin met tieners

Uitstekende oornagverblyf op pad na KNP.

Baie netjiese, goed toegeruste kamer. Ons het net oornag op pad na die KNP. Rustige stil omgewing na aan die hoofpad. 'n Wag wat op diens is in die aand. Het ons baie veilig laat voel. Ons sal definitief weer van julle dienste gebruik maak.

Die Stoep's terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde oor Die Stoep. Ons ontvang julle graag weer by ons. Gelukkige en tevrede gaste doen ons harte so goed.

Stoepgroete,
Hannie

Die Stoep
Santa D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Hanie en span was uitstekend! Pragtigste ligging en puik ontbyt!

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie ons waardeer dit opreg. Was heerlik om julle hier te hê en sien uit na 'n volgende besoek bring vir sussie volgende keer saam.
Groetnis ook vir Peet.

Die Stoep
Raaitjie N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raaitjie N
Gesin met tieners

Ek kan Die Stoep aanbeveel vir verblyf.

Ons het baie lekker daar gebly, al wat my gepla het is dat die kamer erg na rook geruik het en baie bedompig. Hulle moet dalk net rook verbied in die kamers.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Raaitjie. Ek deel jou gevoel, rook word nie toegelaat in die kamers nie maar soms kry mens maar kansvatters. Gaste het genoeg plek om te rook op die stoep voor die kamers. Julle is "n pragtige gesin en dit was heerlik om julle by Die Stoep te ontvang. Kom gerus weer. Vriendelike Stoepgroete Hannie Coetzer

Die Stoep
Karen V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met tieners

'n Regte juweel.

Die Stoep is 'n oulike plekkie wat ons definitief weer sal besoek. Ons het heerlik gebly en die tuin is absoluut fantasties. Die enigste teleurstelling was dat ons nie die kamer gekry het wat ons geboek het nie. Ons kon ook ongelukkig nie die ontbyt beproef waaroor almal so praat nie aangesien ons bietjie vroeër wou eet en hulle eers later die ontbyt bedien het.

Isabel B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Gesin met tieners

Meer as verwag.

Die Stoep voel soos huis. Almal sit op die stoep en dit is heerlik gesellig. Daar is tonne atmosfeer en die geriewe is meer as waarvoor jy hoop. Die dekor is warm en in goeie smaak. My tieners wou vroeg opstaan om te gaan stap, wat meer kan ek sê.

Die Stoep's terugvoer

Isabel baie dankie dit doen ons harte só goed om so mooi resensie te lees en gee ons sommer ekstra woema om ons gaste gelukkig te hou. Ons sien uit na julle volgende besoek kom gerus weer.

Die Stoep
James R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James R
Saam met vriende

Gemaklike, bekostigbare verblyf.

Sien sterre.

Meliska S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meliska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

"Die Stoep" is die perfekte naam vir die plek met die mooiste stoep en pragtige uitsig voor en agter die huis. Die kamers is oulik ingerig met 'n paar items vir selfsorg. Ons het lekker geswem die middag en kon 'n vleisie braai die aand by die braai-area. Ontbyt was ook heerlik. Die plek is ook buite die dorp waar dit lekker stil en rustig is.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Meliska só bly julle het lekker gebly hoop ons sien julle weer. Mag 2018 vir julle 'n wonderlike jaar wees.
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie

Die Stoep
Jan E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met vriende

Wonderlik. Mense wat jou laat voel soos familie.

Ek sal Die Stoep enige tyd aanbeveel. Emily en haar span het ons baie tuis laat voel en niks is vir hulle te veel nie. Baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies en skoon. Die lugversorging werk baie goed wat 'n pluspunt is, want dit word baie warm in Tzaneen. Die Stoep gaan ons definitief weer sien. Ontbyt is ook waarde vir jou geld.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Jan, vir jou vriendelike resensie ons sal dit ook aan Emily oordra.
Dit doen ons harte so goed om te weet julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om sulke waarderende gaste persoonlik te ontmoet. Mag julle 'n wonderlike 2018 hê.
Vriendelike Stoep-groete
Johan en Hannie

Die Stoep
Monica V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V
Saam met vriende

Uitstekend.

Die Stoep het die mooiste tuin waar jy letterlik op die stoep kan sit en die mooi inneem. Diens is eg Afrikaans, professioneel en vriendelik. Die ontbyt is uitstekend.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie Monica, vir jou pragtige resensie. Ons is só bly om te hoor julle was gelukkig en het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer en ons sal julle graag wil ontmoet.
Mag 2018 vir julle 'n baie geseënde jaar wees.
Vriendelike Stoep-groete
Hannie

Die Stoep
Louise B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig toegeruste vriendelike verblyf mens voel sommer welkom die oomblik wat jy daar aankom.

Ek sal enige tyd weer by Die Stoep bly. Die mooi skoon kamer is pragtig toegerus. Emily het ons so bederf en welkom laat voel. Sy het op Kersdag vir ons 'n pragtige ontbyttafel gedek met die heerlikste ontbyt. Die plekkie is pragtig en so gasvry. Ons was hartseer om terug te keer huistoe. Dankie vir die puik diens en lekker verblyf. Sal definitief Die Stoep aanbeveel vir 'n lekker rustige verblyf met baie bederfies. Dankie!

Die Stoep's terugvoer

Louise, jou resensie laat ons sommer 2018 met 'n blye hart en nuwe passie aanpak.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer en ons sal julle graag wil ontmoet. Mag 2018 ook vir julle 'n wonderlike jaar wees.
Vriendelike Stoep-groete

Die Stoep
Jan H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort maar lekker.

Sien sterre.

Kathy C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little piece of heaven in Tzaneen.

A beautiful little gem. Beautiful views. Peaceful and the most gorgeous stoep to admire the views from. Attention to detail in the room was just incredible. Will definitely be back.

Die Stoep's terugvoer

Dear Kathy,
Thank you so much for your kind words we appreciate it very much. We would love to welcome you back. Have a wonderful week.
Kind Stoepregards,
Hannie

Die Stoep
Dot C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot C

Mooi uitsig.

Baie mooi uitsig, heerlike ontbyt!

Die Stoep's terugvoer

Goeiedag Dot,

Baie dankie vir jou pragtige resensie ons waardeer dit só baie. Dit was heerlik om julle familie hier op ons Stoep te hê. Amper gevoel of ons ook familie is van julle almal.
Sien uit daarna om julle weer te sien.

Groetnis
Hannie

Die Stoep
Lydia R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia R
Saam met vriende

Heerlike plaasatmosfeer, goeie manier om te rus.

Pragtige plaasatmosfeer, kan lekker loop, lekker sit en kuier, baie diere en voëls om te geniet en waardeer. Heerlike wegkomkans, uit die stad.

Die Stoep's terugvoer

Goeiedag Lydia,

Baie dankie vir jou mooi resensie ons is só bly julle het dit geniet hier by ons. Ons het dit ook geniet om julle hier te hê. Hoop ons sien julle weer.

Stoepgroete
Hannie

Die Stoep
Suzanne J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties! Definitief waarde vir geld.

Ontbyt was uit die boeke. Dis 'n pragtige omgewing. Ons is vriendelik ontvang en die kamers is pragtig, netjies en skoon.

Die Stoep's terugvoer

Beste Suzanne,

Baie dankie vir julle pragtige kommentaar ons waardeer dit opreg en sal julle graag weer by Die Stoep wil verwelkom.

Vriendelike Stoepgroete,
Hannie Coetzer

Die Stoep
Annemarie P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie P
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf met mooiste vistas en gasvryheid.

Kamers goed toegerus met 'n Franse gevoel. Lieflike groot kuierstoep met pragtige tuin en uitsig oor die vallei en boorde. Kinders geniet die swembad. Heerlike ontbyt.

Die Stoep's terugvoer

Annemarie
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien julle graag weer by Die Stoep.

Vriendelike Stoep-groete
Hannie Coetzer

Die Stoep
Bennie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Aangename en vriendelike eienaars. Skoonmaakdienste puik wat by die prys ingesluit is. Familie kamers lekker ingerig en die felt dat daar 'n bad en stort is help baie veral vir gesinne met klein kindertjies. Ons het werklik 'n geseënde tyd gehad by die stoep. Die omgewing is pragtig en die nagwag het gehelp dat ons met 'n geruste hart kon slaap.

Die Stoep's terugvoer

Beste Ilse,

Baie dankie vir jou vriendelike resensie, ons waardeer dit so baie aangesien gelukkige en tevrede gaste vir ons baie belangrik is. Dit sal lekker wees om julle weer by Die Stoep te ontvang.

Stoepgroete,
Hannie Coetzer

Die Stoep
Ansie N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N
Gesin met klein kinders

Dit was baie ontspannend.

Ons het vreeslik lekker gekuier by Die Stoep. Dit was so rustig en pragtig. Die Sondag oggend teen net R50.00 per persoon het ons die heerlikste plaas ontbyt gekry wat regtig heerlik was. As ons volgende keer gaan speel die weer dalk saam sodat die kinders die swem geriewe kan gebruik.

Die Stoep's terugvoer

Beste Ansie,

Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit diep uit ons hart uit. Ons hoop ons sien julle sommer in die nabye toekoms weer.

Stoepgroete,
Johan en Hannie

Die Stoep
Jos F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos F
Gesin met tieners

Absoluut als wat beskryf was op internet is werklik soos dit is.

Baie baie vriendelik ontvang en ons het ons verblyf terdeë geniet. Die stoep sal my sonder twyfel weer sien, gemaklike en netjiese kamers, pragtig voorbereide en smaakvolle ontbyt. Baie dankie aan Die Stoep se bestuur.

Die Stoep's terugvoer

Beste Jos
Baie dankie vir jou vriendelike woorde dit doen ons harte so goed en ons waardeer dit opreg. Ons sien julle graag weer!.
Vriendelike Stoepgroete
Johan en Hannie

Die Stoep
Chad C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad C
Gesin met tieners

It was truly a pleasant stay, value for money and an awesome venue with gorgeous views.

A very relaxing atmosphere with friendly owners and staff. Will stay there again. Breakfast was totally awesome!

Die Stoep's terugvoer

Hi Chad
Thank you so much for your kind review highly appreciated. Looking forward to see yoy again.
Kind regards
Johan en Hannie

Die Stoep
Marlien C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien C

Beslis die beste plek en waarde vir geld, ontbyt was hemels!

Sal Die Stoep aanbeveel vir almal. Dankie vir die goeie diens en vriendelikheid. Beslis die moeite werd!

Die Stoep's terugvoer

Liewe Marlien,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer die mooi woorde so baie, dit is ons missie om gelukkige gaste huistoe te stuur. Hoop ons sien julle weer sommer in die nabye toekoms.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie

Die Stoep
Valerie D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik ontvang en heerlik gebly.

Was baie vriendelik ontvang en ontbyt was baie lekker. Pragtige plekkie om te ontspan.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar Valerie. Ons ontvang julle graag weer by Die Stoep.
Stoepgroete,
Hannie Coetzer

Die Stoep
Gerhard T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en gerieflik.

Goeie diens en vriendelik.

Trudie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die uitsig is ongelooflik!

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie oor Die Stoep, ons waardeer die mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle weer by Die Stoep te verwelkom.

Vriendelike Stoepgroete,
Johan en Hannie

Die Stoep
Yolanda M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M
Gesin met klein kinders

Veilig en rustig.

Baie mooi uitsig en rustige omgewing.

Marius J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Gesin met klein kinders

Baie rustig, goed toegerus en perfek geleë. Naby aan R71. Room 3, slaapplek vir 5 het net 4 beddens, so onthou jou eie matras. Sal weer by Die Stoep oorslaap.

Room 3, slaapplek vir 5 (soos geadverteer) het eintlik net 4 beddens soos in beskrywing. Ons het gelukkig 'n ekstra matras gehad vir ons 5 jarige, was op pad Wildtuin toe. Ek dink die advertensie bedoel daar is spasie vir 'n ekstra bed/matras indien jy jou eie wil bring. Was vir ons geen probleem en alles was verder 100%. Sal weer by Die Stoep oorslaap.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Ons sou ook graag vir julle van 'n matras wou voorsien. Baie dankie dat julle julle eie gebruik het. Sien uit om julle weer by Die Stoep te ontvang.

Die Stoep
Danny M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice!

Our stay was very nice and can definitely recommend it. The venue is breathtaking.

Die Stoep's terugvoer

Dear Danny,
Thank you so much for your kind words. We really appreciate it and we are looking forward to accommodate you again at Die Stoep.
Kind regards,
Hannie Coetzer

Die Stoep
Lionel K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a short or long stay, facilities are very comfortable, lovely garden.

The room was very comfortable, spotlessly clean with adequate short stay facilities. Highly recommended. Great view on all sides and fantastic garden, very tranquil.

Die Stoep's terugvoer

Dear Lionel

Thank you so much for your much appreciated kind review as it is our mission to ensure our guests enjoy their stay. We are looking forward to welcome you again at Die Stoep.

Kind regards,
Hannie Coetzer

Die Stoep
Nadien S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne atmosfeer met pragtige uitsig!

Dit was heerlik om by Die Stoep oor te slaap. Die kamer was verskriklik mooi en smaakvol en die badkamer sprokiesmooi. Die tuine van Die Stoep is pragtig en daar is baie plek om rustig te raak en die asemrowende uitsig te geniet. Koffie, tee, beskuit en die lekkerste shortcake was beskikbaar in die kamer en ek kon selfs iets gaarmaak indien dit sou nodig wees. Baie baie dankie.

Die Stoep's terugvoer

Nadien baie dankie vir jou pragtige kommentaar. Ons waardeer jou terugvoer geweldig baie. Dit was heerlik om julle by Die Stoep te huisves en sien uit daarna om julle spoedig weer by Die Stoep te verwelkom.
Vriendelike groete
Hannie Coetzer

Die Stoep
Wilmie L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie L
Gesin met tieners

Netjies, vriendelike diens en verseker waarde vir jou geld!

Ons is vriendelik ontvang, die omgewing en geriewe is pragtig. Dit was 'n heerlike aand se verblyf.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar, Wilmie. Ons waardeer dit opreg en ons sien baie uit om julle weer by Die Stoep te verwelkom. Stoep-groete vir julle, Hannie Coetzer

Die Stoep
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYWY1YjRlLThiYjctNGMyZC1hY2U4LTQ2NWI1NWY3MWU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 Farm Doornhoek Tzaneen 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.796666666667 30.188333333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!