Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Strand Woonstel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus&Cora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Die Strand Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hannes B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Gesin met tieners

Die blyplek was in 'n rustige area. Ons het dit terdeë geniet om daar tuis te gaan.

Hi, dit was lekker om by die woonstel te bly vir die vakansie. Alles was regtig uitgesorteer by die woonstel. Ek sal nogals weer tuisgaan met my volgende vakansie by die woonstel. Die mense van die woonstel het ons mooi ontvang en was baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M
Saam met vriende

Baie lekker!

Dankie vir julle gasvryheid. Die woonstel was netjies en skoon, wat dit 'n plesier gemaak het om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Marina, baie dankie dat julle Die Strand Woonstel gekies het vir julle Kaap-vakansie! Dit was lekker om julle te leer ken en julle is baie welkom om weer te kom.

Die Strand Woonstel
Susarah E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susarah E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en net 'n plesier om by te bly.

Baie aangename en lekker vakansieverblyf. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het Alta. Dit was goed om julle te leer ken. Julle is altyd weer welkom. Seën vir julle.

Die Strand Woonstel
Alicia A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia A
Gesin met klein kinders

Fantasties, lekker cosy.

Alles is daar wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Die plek was netjies en skoon. Ons het kinders en hulle het hul baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Alicia, ons is baie bly dat julle dit hier geniet het. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te leer ken. Seën en voorspoed vir julle gesin.

Die Strand Woonstel
Leonie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Saam met vriende

It is a nice place also for seen.

It was awesome to stay and feel safe around the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Thank you for your positive review Leonie. It was good to meet all the ladies that came for the conference. May God bless you all.

Die Strand Woonstel
Lizette W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W
Gesin met tieners

Vriendelik, liefdevol, besonders en netjies.

Baie dankie aan die eienaars, Cora en Cobus. Julle gasvryheid was amazing, en baie dankie vir die beskuit, melk en die lekker beet chutney, sal definitief terugkom! Die Strand Woonstel is 'n "wow".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Lizette, dit was goed om julle hier te hê. Baie dankie dat julle Die Strand Woonstel gekies het. Julle is altyd weer welkom. Seën vir julle.

Die Strand Woonstel
Freek D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek D

Baie lekker.

Dit was baie lekker en skoon. Mense is baie vriendelik, het sommer tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie, Freek. Ons waardeer dit baie. Baie dankie weereens dat julle by ons oorgebly het. Julle kan dit gerus weer doen. Seëninge en groete. K&C

Die Strand Woonstel
Sannette U - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannette U
Gesin met tieners

Baie lekker.

Mooi skoon en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Sannette. Ons is bly dat julle die tyd hier geniet het. Kom gerus weer. Groete en seën vir julle.

Die Strand Woonstel
Tristan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan V
Saam met vriende

Was 'n wonderlike kuier.

Cora en Kobus was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons baie welkom laat voel. Die huis was perferk en baie netjies. Beste naweek ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, Tristan. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer as julle van die matrieks wil wegkom.

Die Strand Woonstel
André D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gul ontvang deur 'n vriendelike gasheer en gasvrou wat mens sommer dadelik tuis laat voel het in die gerieflike en skoon woonstel. Alles wat 'n mens nodig het.

Kobus en Cora, baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Dit is die klein dingetjies wat mens tuis en welkom laat voel, soos die sjokolade op die kussings, die beskuit, koffie, tee, botteltjies beet, chutney en bekertjie melk in die kombuis. Baie dankie daarvoor. Baie dankie vir geselsies en wedersydse begrip. Ons sien julle weer oor 'n paar maande. Mag julle hope seën ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

So baie dankie André. Ons waardeer jou positiewe reaksie op julle verblyf hier. Ons sien uit daarna dat julle weer kom. Baie groete, K&C

Die Strand Woonstel
Lukas K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K
Gesin met tieners

Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf met perfekte ligging en veilige parkering.

Goeie waarde vir geld verblyf met diefwering en veilige, toesluit-parkering. Toegang tot perseel word met behulp van afstandbeheer verkry. Die eenheid was superskoon met gehaltelinne en gemaklike beddens. Kombuis was ook baie goed toegerus met komplimentêre beskuit en beet-chutney. Veselinternet was veral vir die kinders 'n groot bonus. Vol badkamer met ekstra aparte toilet. Baie dankie, Cora en Kobus, vir jul gasvryheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie Lukas. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer as julle 'n kans kry.

Die Strand Woonstel
Frikkie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S
Enkelreisiger

Uitstekend.

Sal voorstel dat hulle net melk in die yskas sit vir die koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Frikkie, dit was goed om jou te ontmoet. Ons wens daar was tyd om jou beter te leer ken. So jammer dat die melk, wat gewoonlik in die yskas gesit word, met jou besoek vergeet is. Dankie vir jou terugvoer daaroor. Hoop ons sien mekaar weer.

Die Strand Woonstel
Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Eienaars het ons baie vriendelik ontvang, baie netjiese verblyf en stil en rustige omgewing.

Die hele verblyf was net fantasties, alles gerieflik, sakesentrum en strande loopafstand van die woonstel af en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Johan en Sarie, dit was goed om julle te leer ken en net 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir die woonstel wat so netjies agtergelaat is. Ons hoop ons sien mekaar sommer gou weer. Seën vir julle.

Die Strand Woonstel
Cindy P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy P
Gesin met klein kinders

Ontspanne. Mooi. Pragtig. Liefdevol.

Tannie Cora en Oom Kobus is 2 wonderlike mense. So liefdevol. Alles was so gerieflik. Naby die see. Winkel op die hoek van die huis. Ek kan nie wag om weer te gaan nie. Huis so netjies. Presies soos ons dit wou gehad het. Baie dankie an almal wat ons so mooi gehelp het dit was sover die beste strandhuis ooit vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Cindy. Ons is baie bly julle kon kom en dalk sien ons mekaar wees later in die jaar.
Mooi loop.

Die Strand Woonstel
Wanda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Kobus en Cora is wonderlik mense. Hulle was baie gaaf en ons het vriende geword met hulle. Die woonstel was super skoon en baie lekker om in te bly. Baie lekker beddegoed en handdoeke. Hulle het die ekstra myl gestap om ons verblyf by hulle so gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Wanda, dit was heerlik om julle hier te hê. Julle is enige tyd weer welkom. Die woonstel is baie netjies agtergelaat, wat ons baie waardeer het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Seëninge vir julle.

Die Strand Woonstel
Verdine W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verdine W

Die kuier was uitstekend.

Dankie aan Cora en Kobus vir die goeie ontvangs. Die woonstel is pragtig en netjies. Sal definitief weer kom kuier. Dankie vir 'n wonderlike naweek. Die buurt is baie rustig en veilig en die winkels en see is loopafstand. Dankie vir die lekker geselskap. God seën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Verdine, dit was so lekker om jou en jou familie te ontmoet. Baie dankie dat julle die woonstel so netjies agtergelaat het - ons waardeer dit sommer baie. Julle is enige tyd weer welkom!

Die Strand Woonstel
Nicole W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite area, beautiful home away from home.

Everything was perfect, from when we arrived, up until we left. Beautiful home and lovely owners.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die omgewing is baie mooi, huis weg van die huis af.

Alles was perfek vanaf die aankoms, tot ons vertrek. Pragtige huis en lieflike eienaars.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Hi Nicole, baie dankie dat julle ons plek gekies het. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir julle bedagsaamheid met die beddegoed. Ons waardeer dit baie.
Ons hoop ons sien julle weer iewers in die toekoms.
Groete en seëninge.

Die Strand Woonstel
Aatikah N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aatikah N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer, lekker verblyf naby die see en dit is puik vir enige familie saamtrek, wegbreek of net lekker kuier.

Dit ontvangs en die kuier was uitstekend, Cobus en Cora is regtig familiemense. Jy voel sommer tuis en die woonstel self is puik en die rustige atmosfeer is hemels. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar tuis te gaan. Lekker ontvangs met beskuit en konfyt, handdoeke en woonstel self baie netjies. Naby winkels en see stap afstand. Uitstekende eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie Aatikah. Julle was uitstekende gaste en ons waardeer dat julle ons plek weer so netjies gelos het. Dit maak dit altyd 'n plesier. Julle moet regtig weer kom en ons hoop nie dit is te ver in die toekoms nie. Baie seëninge vir julle.

Die Strand Woonstel
Celia H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia H
Gesin met tieners

Uitmuntende, rustige en netjiese verblyf.

Die Hugo gesin het 'n heerlike, rustige verblyf geniet in 'n baie netjiese en goed toegeruste woonstel. Kobus en Cora het uit hulle pad gegaan om ons verblyf nog meer spesiaal te maak met vriendelike hulp en lekker geselsies. Ons beveel vir seker Die Strand Woonstel aan vir 'n heerlike vakansie by die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oorgebly het Celia. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir julle bedagsaamheid deur die woonstel so mooi skoon te los en ook al die reëls te gehoorsaam.
Ons sal julle graag weer eendag wil ontvang.
Mooi loop en seëninge vir julle.

Die Strand Woonstel
Ju-lynn C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ju-lynn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Cora Aen Kobus was vriendelik en bedagsaam. Hulle het spesiaal vir ons gewag om geland vanaf Johannesburg. Hulle het mooi plekkies voorgestel om te gaan sien en ons het lekker gepraat voor ons weer moes ry. Julle is amazing, hou aan met wat julle doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Hi Ju-lynn en Deon, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir julle lekker gesels. Ons wens daar was meer tyd vir nog. Kom gerus weer by ons oorbly. Dit sal lekker wees om die kinders ook dan te sien.
Strand-groete.

Die Strand Woonstel
Liza C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie vriendelik ontvang. Besonderse mooi plekkie. Tannie Cora en Oom Kobus was regtig baie vriendelik en behulpsaam. Uiters netjiese plek. Baie lekker gekuier daar. Als wat mens nodig het om lekker te ontspan. Weereens dankie. Dit was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom oorbly het Liza. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie ook dat julle die woonstel so mooi skoon gelos het. Ons hoop ons sien julle weer.
Baie groete en seëninge.

Die Strand Woonstel
Hendrik D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, veilige verblyf wat alles en meer gebied het wat van vakansieverblyf verwag kan word.

Baie vriendelik ontvang deur Kobus en Cora, gevoel soos ou vriende. Baie netjiese verblyf wat alles en meer bied om 'n vakansie te geniet. Daar was tot boeke en DVD's om te lees en te kyk as die weer nie gunstig is nie. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom oorbly het Hendrik. Ons hoop julle kuier en rus verder ook lekker.

Dankie dat julle die probleem met die water so mooi hanteer het. Ons waardeer dit baie.

Seëninge en groete

Kobus en Cora

Die Strand Woonstel
Fielies K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fielies K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en smaakvol. Ons het lekker gerus.

Cora het regtig baie moeite gedoen. Die woonstel is baie gerieflik ingerig en hier is alles wat mens nodig het. Ons kom vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir jou kuiertjie hier by ons Fielies. Dit was lekker om jou en Susan te ontmoet.
Seën en sterkte vir julle toer verder.
Kobus en Cora

Die Strand Woonstel
Gerda W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W

Rustige private veilige verblyf naby aan alles. Het al my verwagtings oorskry.

Dis vriendelike gasvry mense en 'n aanbeveling vir enige persoon wat wil rus en kinders het wat will rond rits. Naby alles en ook rustig en veilig. Gaan beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Hi Gerda,
Baie dankie dat julle hier kom kuier het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Sterkte met al julle dinge en veral met jou groot uitdaging.
Seën en groete
Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Helen J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen J
Gesin met tieners

Was rustig en ons het dit baie geniet.

Dit was alles wat ons verwag het. Lekker rustig en stil. Cora en haar man was die beste deel van ons naweek. Dankie Cora, jy's 'n ware engel, en jou wederhelf is net so spesiaal soos jy. Wens julle alles van die beste toe vir die toekoms, en hoop ons sien julle weer binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie Helen. Dit was lekker om julle hier te hê. Dankie dat julle die woonstel so mooi skoon gelos het. Ons waardeer dit baie. Ons hoop ons sien julle weer.

Die Strand Woonstel
Candice Q - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

The oom and tannie are amazing and so friendly.

We had our anniversary there. It was wonderful and amazing. I had a magnificent magical time there the weekend an would definitely go again. Everything is up to standard. I love it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die oom en tannie is wonderlik en so vriendelik.

Ons het ons herdenking daar gevier. Dit was wonderlik. Ek het 'n baie lekker, magiese tyd gehad en sal beslis weer gaan. Alles is op standaard. Ek is mal daaroor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Thank you for your nice review Candice. We really appreciate your staying over at our place. Please come again.
Blessings,
Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie gerieflik en veilig.

Alles is baie gerieflik ingerig. Die vriesgedeelte van yskas is bietjie klein maar gasvrou het aangebied om te help met vriesgeriewe by haar. Baie veilig en genoeg speelplek vir kinders. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Johan,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was so goed om julle te leer ken en lekker om julle hier te hê. Dankie dat julle die beurtkrag met grasie aanvaar het! Jy sal nie glo nie, maar nét nadat julle weg is, het ons 'n groter yskas, waarvan die onderste helfte 'n vriesgedeelte is, gekoop. Julle is enige tyd weer welkom om hier tuis te gaan.

Die Strand Woonstel
Martie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker by die see.

Oom Kobus en Tannie Cora, baie dankie vir die vriendelike verwelkoming, dankie vir die lekker bederf. Met 'n klein 3 jarige is dit nooit still nie. Maar julle het ons nie eenkeer laat onwelkom voel nie. Julle was elke dag vriendelik en ons het lekker met julle gesels. Dankie vir die inloer om te hoor of als nog reg is. Die Strand Woonstel het alles wat jy kan aan dink, julle weet vir seker hoe om 'n mens te help 'n lekker vakansie hou. Ons sal vir seker weer by julle plekkie kom woon in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Liewe Martie,

Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was lekker om julle hier te hê en julle is enige tyd weer welkom om hier tuis te gaan.

Strand-groete,
Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Lisane P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisane P
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike en ruim woonstel.

Die woonstel is baie ruim en goed toegerus vir 'n groot gesin. Ons het verskriklik lekker gebly en die kinders het die grasperk baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Dit was baie lekker om julle hier te hê Lisane. Julle moet gerus weer kom. Baie sterkte met julle planne.

Groete en seëninge,

Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Wilma W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma W
Saam met vriende

Baie netjies en gasvry.

Gasvry en alles wat jy nodig het om 'n lekker vakansie te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir julle kuiertjie hier by ons Wilma. Dit was lekker om julle te leer ken. Ons hoop om julle of julle familie weer hier te ontvang.
Baie groete en seëninge,
Kobus en Cora

Die Strand Woonstel
Janin T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janin T

Fantastiese ondervinding.

Kobus en Cora is wonderlike mense met 'n oog om verblyf gerieflik te maak. Alles wat ons benodig het was daar, met 'n braaiplek en 'n lekker kuier-area uit die Kaapse wind. Die beddens en beddegoed was uitstekend, met 'n gevoel van "lekkeslaap". Ons sal weer kom kuier en het klaar vir mense vertel van ons "lekke blyplek".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie dat julle klomp hier kom oorbly het. Dit was lekker om julle te leer ken. Die vinnige kuiers tussen julle partytjies deur was baie aangenaam. Volgende keer moet ons dit weer doen.

Baie groete en seën vir julle,
Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Sune S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, netjies en vriendelike mense.

Goed toegeruste woonstel. Baie netjies! Gashere was vriendelik en baie behulpsaam. Lieflike tuin vir kinders. 'n Bietjie ongerieflik met die waterbesparings, maar dis onvermybaar. Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier hier by ons Sunè. Dit was goed om julle te leer ken en ons sal julle graag weer met julle volgende besoek wil ontvang. Ons hoop die boerdery vorder mooi.
Baie seëninge vir julle,
Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Magdel M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlike verblyf met dierbare gasheer en gasvrou!

Ons het al by baie selfsorgvakansiewoonstelle tuisgegaan maar Die Strand Woonstel oortref almal. So lekker gerieflik. Lekker gerus. Geen geraas. Goed toegeruste kombuis. En al die spesiale bederfies. Ruim 3 slaapkamer woonstel. Kobus en Cora het ons so tuis laat voel - ons wou nie oppak vir die lang pad huis toe nie. Beveel die woonstel aan met ons hele hart. Ons wil graag weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie dat julle kom oorbly het Magdel. Dit was lekker om julle te leer ken en om julle hier te hê. Jy en Jan kan gerus weer kom en ons hoop dit is nie te ver in die toekoms nie.

Baie groete,
Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Amanda B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Kan beslis aanbeveel.

Ek kan Die Strand Woonstel beslis aanbeveel. Vriendelike diens, baie netjiese huisie, veilige parkering in 'n stil area. Baie dankie Kobus en Cora. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Liewe Amanda,
Baie dankie dat julle by ons kom oorbly het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom. Ons hoop die toekoms is nie te baie ver dat ons julle weer sien nie.
Baie seën en groete,
Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Amanda J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J
Gesin met klein kinders

Excellent.

Die gastehuis is baie volledig ingerig en is regtig baie skoon en is met harte vol liefde ontvang. Ek sal Cora en Kobus se gastehuis vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Amanda. Dit was lekker om jou te leer ken, ons is jammer dat ons nie die hele familie kon ontmoet nie. Julle is enige tyd welkom om weer in Die Strand Woonstel tuis te gaan. Seën vir al die uitdagings, vir die res van die jaar.
Strand-groete
Kobus en Cora

Die Strand Woonstel
Martina V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik in Die Strand Woonstel gebly; uiters gasvry ontvang, uiters netjies en absoluut alles wat ons nodig gehad het!

Cobus en Cora het ons uiters gasvry ontvang, en was deurentyd hulpvaardig met alles. Die woonstel is so smaakvol ingerig, met alles wat mens nodig kan kry - en die 'wifi' en DSTV was groot bonuses! Ons sal altyd weer wil terugkom - 'n huis weg van ons huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Ons kon 'n lekker kuier ook inpas en dit was so goed om van hulle te leer. Baie wyse 2 mense en 'n eer om hulle te kon leer ken.
Kom gerus weer. Julle is baie welkom.

Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Andries L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

Ons sal oom Kobus en tannie Cora se woonstel aanbeveel aan almal. Dit het ons verwagtinge oortref. Lekker binne loofafstand van 'n reeks winkels en die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom oorbly het. Dit was lekker om julle te leer ken. Kom gerus weer eendag.

Baie seëninge vir julle.

Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Natasha J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Pragtige woonstel/huis met die mooiste kamers ten volle toegerus. Tannie Cora en oom Kobus is die 2 dierbaarste mense. Sal met liefde terug gaan en enige iemand aanbeveel om van hulle plekkie gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Dit was so lekker dat julle by ons kom oorbly het. Ons het lekker oor die OU dae kon praat en klein Luan was 'n oulike ekstra. Julle kan gerus weer kom.

Lekker werk en seën vir die jaar wat voorlê.

Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Abe S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was huis weg vanaf huis. Ons het nie eers gevoel ons is in 'n woonstel nie. Die ontvangs was bo ons verwagtinge.

Die eienaars was baie baie vriendelik. Die plek was pynlik netjies, bevat als wat nodig is vir 'n vakansie. Ons sal dit definitief weer besoek en sal dit aanbeveel vir enigiemand wat wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Beste Abe

Baie dankie vir jul mooi resensie en dat julle by ons kom oorbly het! Dit was lekker om julle twee te ontmoet, julle is sulke geïnspireerde mense.

Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Baie seën vir julle.

Die Strand Woonstel
Elbie N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek!

Die Strand Woonstel is heerlik toegerus met álles wat ons nodig gehad het. Ons het so lekker uitgerus en kon waarlik tuis voel. Dit was so lekker, ons sal graag weer daar wil tuisgaan. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir julle lekker kuier hier by ons Elbie. Dit was so lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Die Strand Woonstel
Jacobus V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike gasheer en -dame in pragtige woonstel met alle nodige fasiliteite.

Rustig en gerieflik geleë. Absoluut aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie Jacobus. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Ons het sommer gou ook die Pukke-konneksie opgetel en die kuier lekkerder gemaak.
Ons is regtig bly julle kon hier by ons oorbly. Kom gerus weer.
Baie groete en seëninge.

Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Woutje B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Woutje B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige gerief in lekker buurt.

Ons was daar vir sake, maar sal hopelik nog weer vir vakansie kan gaan. Die verblyf is smaakvol en gerieflik ingerig. Die ornamente en skliderye laat dit meer na 'n woonhuis lyk as na 'n vakansieverblyf. Groot vensters sorg vir lig. Alles wat nodig is word voorsien. Die beskuit, tee, koffie en melk was baie welkom. Die kombuis is basies maar alles is van goeie kwaliteit. Ons kon met gemak 'n kollega onthaal. Wat veral lekker is, is dat daar genoeg skoonmaakmiddels in die kombuis sowel as die badkamer verskaf word. Kobus en Cora was meer as vriendelik en behulpsaam. 'n Later uitboektyd is aangebied sodat ons eers sonder bekommernisse ons sake kon afhandel. Ons waardeer dit baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie oor ons plek. Ons is so bly julle kon hier bly en julle sake doen. Ons hoop ons kan julle dan weer huisves.

Baie seën vir julle,

Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Waheed L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waheed L
Gesin met tieners

Ons verblyf was baie, baie lekker, ons sal weer daar wil bly.

Ons verblyf was baie lekker. Ons het dit baie geniet, ons sal definitief weer gebruik maak van julle dienste. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Dankie dat julle by ons kom oorbly het Waheed. Dit was lekker om julle gesin te ontmoet. Julle moet gerus weer kom.

Baie groete en seën,
Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Johan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Dit was baie verfrissend, sal definitief weer gaan.

Ons was baie goed ontvang. As 'n mens wil wegbreek van jou besige roetine sal ek definitief hierdie plek aanbeveel. Die atmosfeer was baie rustig en dus veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Dankie dat julle by ons kom oorbly het Johan. Julle is 'n oulike gesin en ons is bly ons het julle ontmoet. Julle moet gerus weer kom.

Baie groete en seën vir julle,
Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Linda H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Besigheidsreis

Sal definitief weer daar bly!

Verblyf netjies, skoon, baie goed toegerus. Heerlike, stil en veilige omgewing. Eienaars uiters gasvry en het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Hi Linda,
Baie dankie dat julle ons plek gekies het. Ek is net spyt ek het julle gemis. Julle sal vir seker weer moet kom dat ek en Willem 'n kuier kan inkry.
Seën en voorspoed vir julle,
Kobus

Die Strand Woonstel
Brandon L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon L
Saam met vriende

Die beste tyd ooit.

Die woonstel is baie gerieflik en mooi skoon. Baie dankie, Oom kobus en Tannie Cora. Ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom oorbly het, Brandon. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Kom gerus weer en kom geniet die mooi Strand.
Baie seën vir julle in julle werk en waar julle bly.

Lekker groete

Kobus en Cora

Die Strand Woonstel
Christine V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly.

Die Stand Woonstel was netjies en skoon. Ons is hartlik ontvang deur die eienaars en het dadelik tuis gevoel. Dankie tannie Cora vir die heerlike welkomheet-beskuit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie dat julle hier kom kuier het Christine, ons voel geëerd.
Baie dankie ook vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit so baie.
Julle moet gerus weer kom en dan moet Chris die braai resepte saambring.
Groete en seën,
Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Crystal M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Crystal M
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Ons het ons tyd baie geniet. Ons sal defnitief weer die Strand woonstel besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helizaan L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helizaan L
Saam met vriende

Huislik.

Dit voel asof ek by my eie huis gekuier het, dit is baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie Helizaan. Julle het so vinnig gekuier, julle sal dit iewers moet kom herhaal sodat ons weer kan gesels.
Sterkte vir julle in die besigheid.
Mooi Christusfees vir julle.

Die Strand Woonstel
Willa G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en alles wat ons nodig gehad het en meer.

Wat 'n wonderlike plekkie om te bly. Als wat jy nodig het en meer. Stylvol en prakties. Ons was met ope arms verwelkom deur Kobus en Cora.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Strand Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer Willa. Ons waardeer dit so baie. Julle was ons eerste gaste en julle het ons moed gegee vir die res.
Julle moet gerus weer kom as julle kansie kry.
Baie seën en groete,
Kobus en Cora.

Die Strand Woonstel
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 46, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA036c40b8bf9b982427ad81f8ef9a705d4bd802d8d4c90e9e353113eb1440ca6aec8d30186220407c43dc4d16354f030fac86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 46 Church Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112042172386 18.828641921282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem