LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Tuin Huis | LekkeSlaap
+18

Die Tuin Huis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mill-straat 28, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Tuin Huis is 'n bekoorlike, ou historiese huis in Caledon, in die hartjie van die Overberg. Hierdie dorpie is omring deur pragtige graanlandskappe teen die hange van die Swartberge.

Akkommodasie by Die Tuin Huis beskik oor 2 moderne selfsorg-eenhede, naamlik die Hoofhuis en die Kothuis. Albei eenhede is onlangs opgeknap en gemeubileer. Elke eenheid beskik oor 'n groot, oopplan-kombuis en leefarea met 'n lieflike privaat braai-area buite. Die hoofhuis het ook 'n groot binnebraai wat ideaal is vir koue wintersdae.

Die Hoofhuis bied slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 dubbelkamers en 2 2-enkelbedkamers. Daar is 2 kamers met en suite-badkamers en die ander 4 kamers deel 2 badkamers.

Die Kothuis is 'n kleiner eenheid wat slaapplek bied vir 6 gaste is 3 kamers. Daar is 2 dubbelkamers en 1 2-enkelbedkamer. Die 1 dubbelkamer het 'n en suite-badkamer en die ander kamers deel 'n badkamer.

Caledon bied 'n verskeidenheid doendinge soos die warmwaterbronne by die Caledon Casino, bergfietsroetes en gaste kan die Caledon Museum en Veldblomtuin besoek. Die dorp is ook net 'n klipgooi van 2 pragtige wynroetes en dorpe soos Greyton en Hermanus met verskeie doendinge, af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Die Tuin Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mill-straat 28, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Tuin Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mill-straat 28, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZDk0MGY3LTAwNGUtNGY0My05NTBkLTYxZmM4Yzg5ODdkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 28 Mill Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.231279193396 19.432914108038
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!