- 72 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Voortrekker and Market Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Tuishuise en Victoria Manor is in die hartjie van Nxuba (Cradock) in die Oos-Kaap geleë. Die Tuishuise bestaan uit pragtig gerestoureerde Victoriaanse Karoo-styl gastehuise wat langs die historiese Markstraat lê, wat lei na Victoria Manor, 'n groot koloniale hotel wat dateer uit 1848. Periode-afdrukke en antieke meubels skep elegante interieurs regdeur die kothuise, wat die leefstyl van Engelse en Nederlandse setlaars aan die draai van die eeu weerspieël.
Die Tuishuise-selfstandige eenhede bied slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste en bestaan uit een, twee of drie slaapkamers. Slaapkamers is gemeubileer met 'n kombinasie van koninggrootte-, koningingrootte-, dubbel- of enkelbeddens, en eenhede bevat een of twee badkamers met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Elke eenheid is toegerus met 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die huis met vier slaapplekke bevat twee badkamers, waarvan een 'n inrolstort met handrelings het.
Victoria Manor bestaan uit kamers bo (25 trappe, geen hysbak nie). Die hotel bied standaard dubbelkamers en twee gesinskamers wat bestaan uit skakelslaapkamers wat geskik is vir twee volwassenes en twee kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede twee enkelbeddens het. Beide kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, TV en WiFi.
Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel, volledige eetgeriewe vir alle maaltye en veilige parkering van die straat af by Victoria Manor. Sommige van die Tuishuise-eenhede is troeteldiervriendelik, terwyl die hotel nie is nie; gaste word aangeraai om navraag te doen wanneer hulle bespreek om te verseker dat die korrekte eenheid toegeken word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 102
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Voortrekker and Market Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Die Tuishuise & Victoria Manor het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Voortrekker and Market Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Sien kaart- 72 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang