Cradock Akkommodasie by Die Tuishuise & Victoria Manor | LekkeSlaap
+70
+70

Die Tuishuise & Victoria Manor

41 resensies
Gastehuis
Cradock Akkommodasie by Die Tuishuise & Victoria Manor | LekkeSlaap
Tuishuise - Huis met slaapplek vir 6
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie historiese huis het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 2 ander slaapkamers, 1 met 2 enkelbeddens en die ander ook met 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, waarvan 1 en suite is. Die een het 'n bad en die ander een het 'n stort. Die huis het 'n sitkamer en 'n basiese selfsorgkombuis met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Volledige eetgeriewe vir alle maaltye en veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar by die Victoria Manor Hotel.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar oud bly gratis. Kinders tussen 7 en 16 jaar oud betaal R290. Aandete is teen 'n addisionele koste van R200 per persoon beskikbaar. (Kinders betaal 50%) Ontbyt is teen 'n addisionele koste van R110 per persoon beskikbaar. (ingesluit in ons tarief) 'n A la carte-middagete is op die landgoed beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Cradock Akkommodasie by Die Tuishuise & Victoria Manor | LekkeSlaap
Tuishuise - Huis met slaapplek vir 4 (1 badkamer)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie historiese huis het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer wat gedeel word, met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die huis het 'n sitkamer en 'n basiese selfsorgkombuis met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Volledige eetgeriewe vir alle maaltye en veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar by die Victoria Manor Hotel.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar oud bly gratis. Kinders tussen 7 en 16 jaar oud betaal R290. Aandete is teen 'n addisionele koste van R200 per persoon beskikbaar. (Kinders betaal 50%) Ontbyt is teen 'n addisionele koste van R110 per persoon beskikbaar. (ingesluit in ons tarief) 'n A la carte-middagete is op die landgoed beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Cradock Akkommodasie by Die Tuishuise & Victoria Manor | LekkeSlaap
Tuishuise - Huis met slaapplek vir 4 (2 badkamers)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie historiese huis het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n stort en 'n bad en die een badkamer is en suite. Die huis het 'n sitkamer en 'n basiese selfsorgkombuis met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Volledige eetgeriewe vir alle maaltye en veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar by die Victoria Manor Hotel.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar oud bly gratis. Kinders tussen 7 en 16 jaar oud betaal R290. Aandete is teen 'n addisionele koste van R200 per persoon beskikbaar. (Kinders betaal 50%) Ontbyt is teen 'n addisionele koste van R110 per persoon beskikbaar. (ingesluit in ons tarief) 'n A la carte-middagete is op die landgoed beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Cradock Akkommodasie by Die Tuishuise & Victoria Manor | LekkeSlaap
Tuishuise - Huis met slaapplek vir 2
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie historiese huis het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die huis het 'n sitkamer en 'n basiese selfsorgkombuis met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Volledige eetgeriewe vir alle maaltye en veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar by die Victoria Manor Hotel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar oud bly gratis. Kinders tussen 7 en 16 jaar oud betaal R290. Aandete is teen 'n addisionele koste van R200 per persoon beskikbaar. (Kinders betaal 50%) Ontbyt is teen 'n addisionele koste van R110 per persoon beskikbaar. (ingesluit in ons tarief) 'n A la carte-middagete is op die landgoed beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Cradock Akkommodasie by Die Tuishuise & Victoria Manor | LekkeSlaap
Victoria Manor Hotel Dubbelkamer
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie geskiedkundige kamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer het geriewe soos lugversorging en parkeerplek van die straat af.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar oud bly gratis. Kinders tussen 7 en 16 jaar oud betaal R290. Aandete is teen 'n addisionele koste van R200 per persoon beskikbaar. (Kinders betaal 50%) Ontbyt is teen 'n addisionele koste van R110 per persoon beskikbaar. (ingesluit in ons tarief) 'n A la carte-middagete is op die landgoed beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
  • Kapasiteit: 18 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker and Market Straat, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkZmFmYmYyLTYxNzMtNDYwMS1hYTJiLTRjYjE5ZjcyZjRhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 4.7 Voortrekker and Market Street Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.17073579703 25.618824362755
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za