Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Veldmuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1665

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 29 resensies vir Die Veldmuis
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Milda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milda V
Saam met vriende

So ontspanne. Alles was perfek.

Heerlik gebly. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome E
Saam met vriende

Heerlik gekuier met maklike toegang tot see!

Het lekker gebly, maar die braairooster was nog vuil van vorige huurders. Die stort het bietjie aandag nodig. Die agterdeur se slot en handvatsel is baie los en sluit moeilik oop en toe. Die bosse in die gang agter die huis na die klein hekkie moet bietjie gesnoei word. Klein goedjies wat pla, maar oor die algemeen baie lekker gebly en gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda B
Saam met vriende

Mooi uitsig van hoof slaapkamer bo, heerlike kuierstoep en volle DSTV is great.

Ons het lekker gebly. Ek voel net dat die badkamers kort bietjie aandag. Die stort se vloer is baie glad en mag dalk 'n growwe teël benodig. Daar is geen handdoekreëlings in enige van die onderste badkamers nie. Ook nie 'n stortrakkie om jou sjampoe ens. te plaas nie. Dit moet op die grond staan en dit maak die hele stort vol. Verskriklik ongemaklik. Verder is alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n naweek van rus!

Ek en my gesin het 'n heerlike naweek gehad. Die huis is gerieflik en het ook 'n perfekte ligging. Maklik om op die strand te kom en mens hoor die see lekker raas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Uitstekend.

Baie mooi huis met al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Die Veldmuis is ruim en baie lekker ingerig. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Alida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verkeerde keuse!

Dis 'n baie ou huis, wat baie aandag nodig het. Buite-sit is glad nie 'n opsie nie, aangesien jy heeltyd gepla word deur onwettige kreefverkopers. Die bo-stoep is onversorg en die meubels het aandag nodig. Dis 'n groot, donker huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel Jacobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sarel Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek se ligging goed, alhoewel die stoep bo met die beste uitsig net deur die badkamer besoek kan word. Plek is baie verwaarloos en baie vuil.

Die plek het gelyk of iemand dit verlaat het en dit nie skoongemaak is nie. Op die stoep bo was voëlmis wat sekerlik weke oud was en in die huis kon mens nog 'n oop vuur se reuk kry. Die borde, glase ens. is almal onpas en van die items is gebreek. Die glas van die koffietafel was gebreek en dit was gevaarlik. Ons het gesien iemand het dit al vantevore genoem, so duidelik is daar nie instandhouding nie. Dit is ook ongemaklik met items van die eienaar in die plek en die kamers en motorhuis wat toegesluit is en nie benut kan word nie. Duidelik gevoel dat die plek afgeskeep word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ghrizelda W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ghrizelda W
Gesin met tieners

Great stay, would recommend to others.

I loved the scenery and would definitely recommend it to others. I would, however, recommend that secure parking be provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met vriende

Rustige langnaweek saam met vriende.

Die Veldmuis is baie goed toegerus en het die lekkerste, groot kuierstoep. Ons het elke oomblik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend.

Baie teleurgestel in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Die Veldmuis is 'n ware juweel! Julle sien ons gou weer! Dit was wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joana D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Naby die see. Gerieflik en voldoende ingerig. Die enigste ongerief is dat die yskas se rakkies wat waarskynlik gebreek het, (een in die deur en twee binne-in) nie vervang is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendre S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hendre S
Saam met vriende

Baie sleg, geen toilet papier, geen lepels, vurke, messe. Geen komberse en kaggel se glas is stukkend.

Sien asb. verduideliking soos bo genoem. Om vir 2 dae van JHB af te kom en niemand het seker gemaak die eenheid is reg nie. Baie teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V
Gesin met klein kinders

Perfek

Die Veldmuis is baie netjies en luuks en jy kry verseker waarde vir jou geld. Ons sal dit verseker aanbeveel. Sal net aanbeveling maak dat die kaggel in die hoofslaapkamer se gebreekte glasdeur vervang moet word, maar behalwe vir dit het ons baie lekker tuis gegaan in die Veldmuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Gesin met klein kinders

Ons kom beslis weer daar bly.

Net 'n voorstel. Kerse vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orpha C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Orpha C
Saam met vriende

Teleurstelling.

Hierdie pragtige plek met soveel aandag aan detail was die grootste teleurstelling van ons reis langs d9ie Weskus en doen die webtuiste se naam skade. Dit voldoen nie aan standaarde nie. Die plek is baie swak skoongemaak al vir maande lank. Alles is vol stof en is nêrens mooi skoon nie. Die eienaars sal bitter ongelukkig wees om te sien hoe hul duur detail items onversorg gelaat word. Die een onderste badkamer se stort of toilet lek groot plasse water. Die boonste stort se vloer is vuil, nie eens die stortrakkie was afgevee nie. Ons het gaste oorgenooi vir dié deel van ons reis en was verleë om hul hier te laat tuisgaan. My voorstel: Stel 'n nuwe skoonmaakspan aan wat kom diep-skoonmaak. Die wasmasjien en skottelgoedwasser is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandre V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en billik geprys.

Die huis is netjies en goed toegerus. Die see-uitsig en ligging is 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania F
Saam met vriende

Netjies, gerieflik en als wat jy benodig.

Baie netjiese huis. Ten volle toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Sal definitief aanbeveel as jy 'n bietjie verder wil wegbly van die middedorp. Stapafstand van die see. Lekker stoep vir 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Wet S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies en rustig.

Baie lekker huis, luuks toegerus en waarde vir geld. Lekker en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid en die dorpie was buite seisoen pragtig en stil.

Die eenheid self het al ons verwagtings oortref. Petty crime blyk egter 'n probleem in Paternoster te wees en besoekers moet waaksaam wees om te verseker dat 'n anders aangename ondervinding nie hierdeur versuur word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferando C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferando C

Pleasant, clean and neat and spacious.

Kitchen equipment is not sufficient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met vriende

Lieflike plek, baie lekker gekuier.

Ek sal enige tyd weer by die Veldmuis bly, ruim, gerieflik en baie netjies. Al negatiewe ding wat ek aan kan dink is dat die pan en messestel in die kombuis regtig op hulle einde is en definitief vervang moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V
Saam met vriende

Naweek weg saam vriende.

Baie netjies, goed geleë en uitstekend toegerus vir 'n tydjie weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely shabby chic house close to the beach.

The house was clean and well equipped with good appliances and fittings. A hair dryer and a box of matches (to light the gas during load shedding) would have been the cherry on top! A house manual would have been useful for information such as how to use the back door to get to the beach. We walked the long way round a few times before discovering it for ourselves! Duh! The layout was a bit strange in that there was nowhere to sit in the sun in private except for an upstairs patio which led from the en-suite bathroom. No sun loungers were provided. Given the proximity to the beach, this may not be a negative for most people. We'd have liked to have been able to put the alarm on while we slept at night as well as when we went out during the day, but this is nit-picking. The house was perfectly lovely for a 3-day end of summer break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tonya K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonya K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie.

Die Veldmuis is ongelooflik mooi en luuks ingerig. Die ligging is in 'n stil doodloop straat en die uitsig oor die see is optimaal. Ons het die stoep met ingeboude braai heerlik benut en dit het goeie beskutting teen die wind gebied. Die verblyf was absoluut idillies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonica V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Het absoluut my rus en vrede gekry. Privaat, vreeslike mooi decorating, alles wat ons nodig gehad en meer. Top klas. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks gerus, gekap en hammer was van vroeg tot laat die orde van die naweek, selfs Sondag.

Nice plekkie maar dit was hel met die bouery langs die plek van Vrydag deur tot Sondagoggend. Van 7am was daar gebou en gekap en ek het niks gerus nie. Niemand het ons gewaarsku dat hulle reg langs die huis bou nie. Dit was regtig net een groot teleurstelling. Ek wou so graag net wegkom na die see en kom rus, laat slaap en my verjaarsdag geniet en wegkom van my eie huis en straat se gebouery. Daar kom ek aan vir R1800 'n nag met 'n gekap en hammer van 7 tot laat donker. Dit was regtig nie aangenaam nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgien D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgien D
Saam met vriende

Ontdekkingsreis.

Die meubilering was stunning, om elke hoek en draai vind jy iets kreatief wat mens net meer en meer in detail laat inneem wat in die huisie is. Die enigste aanbeveling: die kamer in die loft, spieël in kamer word nooit skoongemaak en die matte moet geruil of uitgeslaan word. Verder geen klagtes net compliment vir die persoon wat die dekor gedoen het. It feels like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warreklip-straat, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76UwfyiZMMDMhFTouYNeHsm0cFHgY6n6HHwPFlsRApyk1UWBTl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Warreklip Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804001 17.899435186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem