Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Vissershuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Foxglove-straat 2, Oceanview, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Die Vissershuis is 'n pragtige selfsorghuis in Swakopmund. Dit is net 300 m vanaf die Ocean View-winkelsentrum en 1,4 km vanaf die Platz am Meer-winkelsentrum. Dit is ook net 6 km vanaf die middedorp waar gaste winkels en restaurante kan verken. Pebble-strand is slegs 2 km vanaf die huis.

Hierdie tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis lei na 'n lieflike binnehof met sitplek en 'n bomabraai. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Vissershuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Foxglove-straat 2, Oceanview, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Foxglove-straat 2, Oceanview, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA354fc1489d371e7ab06811e73b01d12b78d6c66a81e0bf7d436e06da76123b173495607f535a608bd386aef26d712a013cd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 2 Foxglove Street Oceanview 0000 Erongo 021 201 8901 09:00-23:00 15:00 -22.6420169 14.5407354
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem