5 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 96 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Wasbak is 'n selfsorghuis in die fraaie dorpie, Greyton. Hierdie vakansiehuis bied die bekoorlikheid van 'n eeue oue wêreld aan en die naam is afkomstig van die tradisionele metode waar die waswerk buite die huis onder peerbome gedoen is.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 1 enkelbed met 'n sofabed. Die gedeelde badkamer het 'n aparte bad en stort met 'n wasbak en toilet.
Die huis se kombuis is met die nodige kook- en eetgeriewe toegerus en die leefarea wat na die tuin lei, het 'n kaggel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Die huis is straat-af van talle koffiewinkels, restaurante en ander aktiwiteite in die middedorp geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Errol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 96 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Wasbak het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
96 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang