+84
Gastehuis in Beaufort-Wes

Die Windpomp Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 311 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Hannetjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons oornagverblyf was gerieflik, skoon en veilig. Sal vir seker weer daar inboek. Ons is baie vriendelik ontvang. Die plekkie is gerieflik, veilig en skoon en dit was heerlik om daar te oornag na die lang pad. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly. Baie dankie aan die ontvangsdame, sy was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Liewe Hannetjie Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u verblyf gerieflik, skoon en veilig was, en dat u vriendelik ontvang is na die lang pad. Ons sal beslis u kompliment aan die ontvangsdame oordra – dit beteken baie vir ons span. Ons sien daarna uit om u weer by Windpomp Guesthouse te verwelkom. Vriendelike groete Ewaldia

Welma J
1 nag
5.0
Des 2025

Safe pleasant stay. Friendly staff, neat room, nice layout of the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Good day Welma Thank you so much for your lovely review! We’re delighted to hear that you had a safe and pleasant stay and that you enjoyed the neat room, layout, and friendly staff. We truly appreciate your support and hope to welcome you back to Windpomp Guesthouse again soon. Ewaldia

Christiaan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfek na 'n lang reis. Dit was baie gemaklike en rustige akkommodasie met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Goeie dag Christiaan Baie dankie vir u mooi resensie! Ons is bly om te hoor dat u die rustige en gemaklike verblyf geniet het, en dat ons personeel u ervaring aangenaam gemaak het. Ons hoop om u weer te verwelkom na u volgende lang reis. Vriendelike groete Ewaldia

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Very enjoyable. We really enjoyed our stay, great place for our one night stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Good day Jan Thank you very much for your kind review and positive ratings. We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and that Windpomp Guesthouse was a great stopover for your one-night visit. We truly appreciate your support and hope to welcome you again in the future. Kind regards Ewaldia

Salomi P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies, gemaklik en vriendelike eienaar. Ons het baie lekker gebly, ideale oornagverblyf en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Goeie dag Salomi Baie dankie vir u pragtige terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u die netjiese, gemaklike verblyf geniet het en dat dit vir u ’n ideale oornagplek was. Dit sal vir ons ’n plesier wees om u weer te verwelkom. Vriendelike groete Ewaldia

Marlé V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Alles wat nodig is vir oornag na eindbestemming. Ontvangsdame baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Beste Marlé Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u alles gehad het wat nodig was vir u oornag en dat u ons ontvangsdame as vriendelik en behulpsaam ervaar het. Ons hoop om u weer te kan verwelkom op u volgende reis! Vriendelike groete, Ewaldiaq

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Beste Richard Baie dankie vir u terugvoer! Ons is bly om te hoor dat alles vir u gerieflik was en dat u ons vriendelik ervaar het. Ons hoop om u weer te kan verwelkom! Vriendelike groete, Ewaldia Swart

Hendrik M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie maklik en gerieflik om te kry, naby die hoofweg. Die verblyf was baie netjies, skoon en veilig gewees. Alles wat jy nodig het vir 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Dankie ek het lekker gebly. Alles was skoon en netjies gewees. Ek sal vir seker w. Dankie ek het lekker gebly. Alles was skoon en netjies gewees. Ek sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjiese en gerieflike oornag verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 311

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Garb Street, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJy1fnSxKMA8WAbLsB16KrM8pzIAAiJp1kedcFDdzYP505XOohm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 311 5 1 5 10 Garb Street Beaufort Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.336310755539 22.578012290425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang