Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wit Haas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Miranda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Die Wit Haas
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maresa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aandag word gegee aan detail wat kuier baie spesiaal maak. Hondekind ook bederf.

Ongelooflike plek. Bied meer as wat benodig word. Baie skoon en netjies. Hoë gehalte: beddegoed, handdoeke, toiletware, kombuis toerusting. Onderdak parkering. Sterk waterdruk en lekker warm water. Ons is voor die tyd ingelig oor padwerke op die pas, kon ons reisplanne vroegtydig aanpas. Almal baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Beste Marèsa,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle is altyd baie welkom.
Vriendelike groete.

Die Wit Haas
Anya O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek.

Alles baie mooi en skoon. Fantastiese vuurwarm stort! Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Baie dankie Anya, julle altyd welkom.
Vriendelike groete.

Die Wit Haas
Sanet B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel in Nieuwoudtville.

Wat 'n juweel in Nieuwoudtville. Die Die Wit Haas is prentjie mooi! Alles is van uitstaande gehalte. Die bed slaap soos 'n droom en met luukse linne. Die huisie is super skoon en netjies. Die dekor is smaakvol met moderne en vintage elemente wat pragtig bymekaar pas. Dankie vir al die bederfgoedjies, beskuit, cappuccinos en warm sjokolade. Die vuurboma buite skep 'n heerlike atmosfeer. Ons kan Die Wit Haas met volle vertroue aanbeveel. Sien uit om dit in die blommetyd te kan beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Baie dankie, baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom, en hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete.

Die Wit Haas
Eric N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent self-catering accommodation, kitted out better than my mom's place.

Warmly greeted by the host and cleaning lady. The place was spotless. Very cozy and everything we needed was in place. We had a great time and a good braai. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Thank you very much. Hope to see you again in future.
Warm regards.

Die Wit Haas
Anton D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ingerig.

Die Die Wit Haas is pragtig en smaakvol ingerig. Die enigste probleem was die aanwysings. Op Saterdae kan daar redelik baie geraas wees. Die dame wat ons ontvang het, was vriendelik en het ons 'n baie skoon huis gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Baie dankie, jammer dat julle gesukkel het om die huis te kry. Sal kyk om beter aan te dui.
Vriendelike groete

Die Wit Haas
Bridget R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the higher price.

Very well equipped, including a washing machine and even a jigsaw puzzle for those rainy days. Very pleasant cleaning lady who lives 2 houses away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Thank you for the positive feedback, we hope to see you again.
Regards

Die Wit Haas
Irida S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse gesellige huisie vir 2.

Omring deur blomme is hierdie oornag 'n lekker bederf! Baie smaakvol met baie bederfies. Definitief baie kunstige beplanning! Ons het heerlike 2 dae daar gebly. Sal beslis weer hier wil oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete

Die Wit Haas
Reinette D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en smaakvol ingerig. Sal dit beslis aanbeveel.

Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.
Vriendelike groete

Die Wit Haas
Eddie O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, ruim.

Lekker gebly. Sal weer gaan. Lekker, skoon en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.
Vriendelike groete

Die Wit Haas
Wessel H O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel H O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plekkie – met soveel detail en weelde ingerig.

Hierdie is 'n juweel in Niewoudtville. So netjies en dit voel asof jy teruggaan in tyd met al die mooi dekor en detail. Die diens was van hoogstaande gehalte en ons is vriendelik ontvang en ons gasvrou was baie besorg oor ons en het heeltyd seker gemaak alles is in orde vir ons verblyf. Sal hierdie plekkie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete

Die Wit Haas
Andre S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in veiligheid, baie rustige omgewing en die huisie is baie goed toegerus.

Die huisie het alles wat jy sou nodig kry en vele meer. Sou nog langer gebly het en sal in die toekoms weer gebruik maak van die huisie met die vriendelike gasvroue se aandag aan jou gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete.

Die Wit Haas
Estie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy stilte en rustigheid soek, is die definitief die plek.

Die Wit Haas is baie mooi gemeubileer. Met alles wat jy benodig. Baie stil, uit die dorp uit. Sal definitief dit aanbeveel en weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete

Die Wit Haas
Antoinette M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Wat 'n juweel, alles waaraan jy kan dink, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle is baie welkom.
Vriendelike groete

Die Wit Haas
Magdalena O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, rustig, 'n werklike wegbreek-ervaring.

Fantasties! Volgende keer bly ons langer. Die plek is fantasties ingerig. Alles wat jy kan nodig kry, is daar! Pragtige dekor en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi terugvoer.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete

Die Wit Haas
Francois V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier!

Probleem was dat die gas leeg was - geen warm water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Haas se terugvoer

Hallo Fancois,vra groot omverskoning. Sal onmiddelik daaraan aandag skenk. Warm stort is belangrik. Vriendelike groete

Die Wit Haas
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop Landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA299f46b8e48b49c74a46b3e4692aaccf2127f9312abbd6abaa34c814eebc7816a0cd4dae3cc6f4e914e03bf6d67abc24d09e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.376473902441 19.107396667737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem