Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Wentzel M - Feb 2019
Algehele gradering
Die diens, die kamer, die ligging, die rustige kalm atmosfeer is net wow!
Dieu Donnee River Lodge se terugvoer
Goeie Naand Wentzel,
Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Hoop om jou binnekort weer te sien. Sukses op al jou rondreis en bedrywighede.
Groete van almal op Dieu-Donneè.
Shanya H - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Waarde vir geld en effektiewe besprekings meganisme deur middel van LekkeSlaap.
Dieu Donnee River Lodge se terugvoer
Thank you Shanya,
I hope to see you on your next visit to the South Coast,
Kind regards,
Antoinette
Rialette S - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige lodge met vriendelike eienaars.
Dieu Donnee River Lodge se terugvoer
Rialette,
Dit was 'n plesier om julle hier by ons te gehad het. Ons sien uit om jou weer te sien. Onthou "Protea banks" is baie gewild vir duik.
Beste groete,
Antoinette
Tammy H - Feb 2016
Algehele gradering
Baie behulpsaam en vriendelik.
Dieu Donnee River Lodge se terugvoer
Tammy,
Baie dankie vir die tydperk wat julle manne hier by ons kon bly.
Ons gaan hulle vriendelike gesigte in die eetsaal mis.
Beste groete, Antoinette
Johnny L - Okt 2015
Algehele gradering
Awesome!
Dieu Donnee River Lodge se terugvoer
Dit was goed om die twee van julle te ontmoet. Glo julle het die res van julle vakansie geniet. Beste groete,
Wim
Helen B - Jul 2015
Algehele gradering
Aangename, skoon en netjiese verblyf.
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Umhlangakulu-rylaan 1047, Southport, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom