Dikalo Highston

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dikalo Highston bied B&B-verblyf in Bryanston. Die gastehuis is naby Mark Karam Podiatrist, Bryan Park-winkelsentrum, die Bryanston-buiteklub en ander besienswaardighede in die omgewing.

Dikalo Highston het 7 kamers wat elk individueel versier is. Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, gratis WiFi, 'n TV, werkstasie, internasionale kragproppe, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word en word ook in die eetkamer bedien. Die gastehuis het 'n swembad en 'n saal wat vir konferensies of privaat funksies gehuur kan word. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.

Dikalo Highston is ongeveer 11 km van Sandton se geriewe en besienswaardighede af, 21 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, en 40 minute van O.R Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Portugees
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dikalo Highston gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false