- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Highland Avenue, Bryanston, 2077, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dikalo Highston is in Bryanston geleë. Die gastehuis is naby die Nicol Way Winkelsentrum, Bryan Park Winkelsentrum, die Britse Internasionale Skool en ander besienswaardighede in die omgewing geleë.
Verblyf by Dikalo Highston bestaan uit 7 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte bed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daarbenewens bevat elke kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n TV, 'n werkstasie, internasionale proppe en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is opsioneel en word in die ontbytarea bedien, waar aandete vir groepe groter as 10 teen 'n ekstra koste gereël kan word. Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad en 'n pragtige tuin. 'n Saal wat gehuur kan word vir intieme geleenthede en funksies, en veilige parkering met 24-uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.
Dikalo Highston is ook ongeveer 11 km vanaf Sandton se geriewe en besienswaardighede, 21 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 40 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dikalo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 Highland Avenue, Bryanston, 2077, Gauteng
- Gaste dink Dikalo Highston het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Highland Avenue, Bryanston, 2077, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang