Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Popko K - Feb 2024
Algehele gradering
Gasvryheid van Pierre was uitstekend. Lekker plek om 'n naweek daar te spandeer.
Sharon B - Feb 2024
Algehele gradering
Great weekend away with the furkids.
Dikgomo Cottages se terugvoer
Thank you so much for your review.
Nicolette W - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige mooi area en selfs deur loadshedding was daar krag a. g. v sonpaneel.
Dikgomo Cottages se terugvoer
Thank you for your feedback.
Jenny S - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Lees meerHannes C - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en stil. Speletjies en 'n spatgat vir die kinders. Heerlike rusplek. Die huis is 'n outydse plaashuis. Nie luuks nie, maar daar kom niks kort nie.
Dikgomo Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Pierre
Anita R - Sep 2023
Algehele gradering
Enjoyable weekend.
Dikgomo Cottages se terugvoer
Thank you so much for your feedback. We will be looking into your suggestions.
Johan L - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige en gemaklike verblyf.
Dikgomo Cottages se terugvoer
Goeie middag Johan, baie dankie vir terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Pierre
Charles F - Jul 2023
Algehele gradering
Stil, rustig en uitstekende waarde vir geld.
Dikgomo Cottages se terugvoer
Baie dankie vir U terugvoer. Sien U gou weer.
Pierre.
Wihan V - Jun 2023
Algehele gradering
Die plaas atmosfeer is lieflik, die stilte is hemels en alles in die huis is kunstig ingerig en alles werk!
Dikgomo Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit.
Joline G - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing.
Dikgomo Cottages se terugvoer
Thank you for your feedback.
Kaz C - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful, comfortable and relaxing.
Dikgomo Cottages se terugvoer
Thank you very much. Looking forward to your next stay.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R573, De Wagensdrift Erf 13, Cullinan, 1001, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom