Dikhololo

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dikhololo is op 'n wildplaas 34 km noordwes vanaf Brits geleë. Dié unieke oord bied 'n onvergeetlike eko-ervaring in die rustige Suid-Afrikaanse bosveld, met verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing.

Die oord het 'n aantal aparte kampe waarvan die meeste hulle eie swembaddens het. Die selfsorg-eenhede het elkeen hulle eie braaigeriewe en die oord het ook 'n groot hoofarea met 'n restaurant en kroeg. Elke eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, linne en badhanddoeke.

Die oord spog met 'n waterwurm, verhitte swembad, 5 tennisbane en 2 muurbalbane. Dikhololo bied ook konferensie- en spanbou-geriewe, sowel as 'n klein winkeltjie, klimraam, pool-tafel, lapa, speelgrond, putt-putt-baan, tafeltennis, vlugbalbaan en geskenkwinkel.

Die wildreservaat is 'n paradys vir natuurliefhebbers en gaste kan diere soos kameelperde, sebras, elande, blouwildebeeste, rooihartebeeste, koedoes en rooibokke van nader beskou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dikhololo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R930 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za