LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+226
  • Slaapplek vir 886 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Siena Farm, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Geleë op 'n wildplaas minder as 'n uur se ry vanaf Hartbeespoort, bied Dikhololo 'n unieke en onvergeetlike eko-vakansie-ervaring. Die oord het wêreldklas-geriewe op die perseel, insluitend die Body Bliss Day Spa, 'n volledig gelisensieerde restaurant en kroeg. Hier loop diere vrylik rond en bied gaste naby-waarnemings van kameelperde, wildsbokke, sebras en dosyne voëlspesies.

Die oord bestaan uit 'n aantal aparte kampe, waarvan die meeste met hul eie swembaddens. Die selfsorg-eenhede het hul eie braaigeriewe, en die oord het ook 'n uitgebreide hoofkompleks wat 'n restaurant en kroeg insluit. Die eenhede is toegerus met TV's met geselekteerde DStv-kanale, linne en badhanddoeke.

Van die oord se hoofattraksies sluit in 'n supertube en verhitte swembad, sowel as 5 tennisbane en 2 muurbalbane. Die oord bied ook konferensie- en spanbougeriewe, sowel as 'n miniwinkel, 'n klimraam, 'n pooltafel, 'n lapa, 'n speelgrond, putt-putt, tafeltennis, vlugbal en 'n geskenkwinkel.

Gaste kan gratis WiFi by aangewese hotspots regdeur die eiendom geniet.

Die Dikhololo-wildreservaat bied natuurliefhebbers naby-ervarings met kameelperde, sebras, elande, blouwildebeeste, rooihartebeeste, koedoes, impalas en 'n verskeidenheid ander dierspesies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Nizaam M
5.0
Very peaceful. Quiet and relaxing few days. Awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Mario J
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay. Wonderful. Great facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Floyd Sibusiso S
Saam met vriende
5.0
I can recommend the place to someone else because of the fun that we had. My stay was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Jemma F
5.0
Convenient, adventurous, fun filled stay. Dikhololo is just such a great place, the drive from Pretoria is quick and easy. The staff ar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Marga S
Gesin met tieners
5.0
Daar is iets vir almal om te doen. Ons sal beslis weer 'n draai gaan maak. Ons het heerlik gebly! Dis die perfekte familievakansie.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 715

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Siena Farm, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Dikhololo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Siena Farm, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 886 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjT0S1wYr7QtaNAMEFWkV89XnyGB8br91pl3HutOcgjTySq9vpH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 Siena Farm Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.418565231714 27.742894428147
Soek in 'n groter streek