Pietermaritzburg Akkommodasie by Dikkoppie Oornag Akkomodasie | LekkeSlaap
+5
+5

Dikkoppie Oornag Akkomodasie

Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Elved Wright Circle, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dikkoppie Oornag Akkomodasie bied gerieflike gemeubileerde verblyf aan 3 gaste in Pietermaritzburg, en is ideaal vir oornaggaste en sakereisigers.

Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die eenheid het 'n klein yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.

Gaste kan saans na die paddas in die nabygeleë reservaat luister en bedags na die voëls luister. Gaste kan ook gelukkig wees om die dikkoppies, Oom Sarel en Tant Kotie die Dikkoppie, op die stoep te besigtig.

Pietermaritzburg bied verskillende kunsgalerye en restaurante, en gaste kan 'n wye verskeidenheid besienswaardighede in die omgewing besoek, soos Butterflies for Africa, die African Bird of Prey Sanctuary, die Pietermaritzburg Nasionale Botaniese Tuin en die Tuin van herdenking.

Slaapplek

’n Bespreking by Dikkoppie Oornag Akkomodasie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 94 Elved Wright Circle, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Elved Wright Circle, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeafa0c745d4df08c0dd2037a5b59a3e477a1d07c044b386b7a24d4b43672b57e55b3775c8ae8626b7629640bee53ffe02809?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 94 Elved Wright Circle Hayfields 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.625662172919 30.420744034427
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za