Dinokeng Hunters Pride Wildlife Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hunters Pride Wildlife Estate bied luukse verblyf in 'n selfsorgvakansiehuis met 4 slaapkamers op 'n privaat landgoed in die Dinokeng Wildreservaat. Dit is net 45 minute noord van Pretoria op die N1-hoofwerg geleë.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste. Daar is lugversorging en 'n kragopwekker. Elke slaapkamer is pragtig versier en het 'n en suite-badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk. Buite is daar 'n onderdakpatio, opelug-boma en braai-area met 'n privaat swembadjie en trampolien.

Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.

Die landgoed is omhein om wild uit te hou en het 'n speelarea vir kinders, asook 'n minigholfbaan. Gaste kan op die patio ontspan en die bosveld-uitsig geniet terwyl hulle na die wild luister.

Slaapplek

'n Bespreking by Dinokeng Hunters Pride Wildlife Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dinokeng Hunters Pride Wildlife Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 800 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false