Dinonyane Bush Lodge
Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 2 Des 2024.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Welgevonden, Dinokeng North, 0400, Gauteng
-
Vanaf
R4 000R2 000 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Dinonyane Bush Lodge is 'n selfsorg-lodge met 10 beddens in die Dinokeng Reservaat. Die lodge word aas 'n geheel bespreek om privaatheid vir die groep te verseker.
Dinonyane (voëls) is 'n pragtige lodge in die hartjie van die Dinokeng-bosveld. Ons is in 'n malaria-vrye area geleë, slegs 40 minute se ry vanaf Pretoria en 60 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.
Kom en beleef die betowerende Afrika-bosveld, terwyl jy die oop vuur in jou eie private boma geniet. Ervaar 'n oorvloed van voël- en wildlewe in die groot verskeidenheid van inheemse bos of ontspan net by die swembad.
Dinonyane Bush Lodge is die perfekte basis vir die verkenning van Dinokeng.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 85
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 48 Welgevonden, Dinokeng North, 0400, Gauteng
- Gaste dink Dinonyane Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Welgevonden, Dinokeng North, 0400, Gauteng