LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dio Dell 'Amore | LekkeSlaap
+89

Dio Dell 'Amore

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 80 resensies vir Dio Dell 'Amore
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Danie F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Italiaanse weelde.

Wat ñ pragtige plek. Die wittebrood-suite was ñ heerlike bederf en die uitsig vanaf ons balkon oor die Kabeljousriviermond ñ spesiale bonus.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie! Dankie! Soo voorreg om julle te kon akkommodeer.
As ons gaste net die mooi om hulle kan raaksien is dit vir ons al genoeg.
Kom kuier gou weer!

Dio Dell 'Amore
Pottie P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pottie P
Besigheidsreis

Stunning.

'n Ander klas en uit die boeke. Vreeslik gasvry en sien uit na die ontbyt. Sal enige aan iemand aanraai en aanbeveel.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons sien net so uit daarna om jou te bederf met jou volgende besoek.

Dio Dell 'Amore
Marile K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Dis 'n lieflike plek met mooi uitsig en absoluut die moeite werd. Sal enige tyd weer gaan.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie dat julle ons gastehuis geniet het. Kom kuier sommer gou weer!

Dio Dell 'Amore
Elizabeth C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely wonderful

I have never seen such a beautiful garden before, it was amazing. The atmosphere is calm and relaxing, just what I needed after such a long time. I could sit on the balcony for hours, just staring at the beautiful surroundings and the lagoon and sea stretching out a few metres away.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Thank you for your review of our guest house. We enjoy what we do and enjoy our guests even more.

Dio Dell 'Amore
Arrie O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie O
Enkelreisiger

Kry baie meer as waarvoor jy betaal.

'n Baie vriendelike ontvangsdame.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Ons is almal gaande oor ons ontvangsdame!

Dio Dell 'Amore
Fred D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese Tuscan Villa-atmosfeer, baie vriendelike diens!

Uitstekende aanbevelings gegee vir aandete en ontbyt, baie vriendelike persoonlike diens. Sal definitief weer hier oornag.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Hoe lekker is dit nie om hierdie ervaring te lees nie. Baie dankie dat u ons motiveer om net nog meer te doen en nog harder te werk.

Dio Dell 'Amore
Elmien P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gekom as gaste en gegaan as vriende.

Ons is vriendelik ontvang deur Louise, ons gasvrou. Sy was nie net gaaf en vriendelik nie, maar ons kamer en badkamer was pragtig met 'n baie mooi uitsig. En ons gasvrou het ons bederf met heerlike ontbyte.

Marie D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Absolute juweel van ’n plekkie. Uistekende ligging. Pragtige dekor.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie vir hierdie deel van u ervaring by ons. Dio DellÁmore is 'n unieke ervaring en dit is wat ons graag wil bied.
Kom kuier asb gou weer!

Dio Dell 'Amore
Carlize R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Beste gastehuis ooit.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Carlize, dat jy ons gastehuis geniet het. Kom kuier sommer gou weer.

Dio Dell 'Amore
Pierrette G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename klomp mense by mekaar, ons het so lekker gekuier en was op die hande gedra.

Vreeslik dankie Louise en span vir die puik diens en vriendelikheid. Skoon kamers, badkamers regtig uitstekend!

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Sommige kliënte arriveer as gaste en vertrek as vriende. Dankie dat ons lekker saam met julle kon kuier en lag.

Dio Dell 'Amore
Anton D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning venue, views and service

We loved the stunning venue, views and service. Great breakfast too.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Thank you for your review. How we love to read reviews like this. Be back soon please.

Dio Dell 'Amore
Janine W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike plek, baie stylvol - luuks. Ons het ons verblyf baie geniet.

Die versameling eksotiese voëls om te besigtig op die perseel, was 'n aangename verrassing. Die tuin is pragtig.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi verwysing.
Julle maak dat ons weer die voorreg waardeer om ‘n gastehuis te kan hê. Ons papegaaie mis julle.

Dio Dell 'Amore
Jewnayne E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jewnayne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was worth every penny

The stay was nice. met every expectation

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Happy to see you enjoyed your stay!

Dio Dell 'Amore
H D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters verwelkomend, vriendelik en behulpsaam om die verblyf maksimaal aangenaam te maak. Kon nie beter wees nie.

Kamers en badkamers is heerlik ruim, skoon en luuks ingerig.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi ervaring wat u met ons deel. Dit gryp enige gastehuis na aan die hart as ons sulke komplimente ontvang.
Ons sien uit na u volgende kuier.

Dio Dell 'Amore
Lizelle W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommend.

Dio Dell'Amore was nothing short of amazing and luxurious from the moment we arrived to the moment we left. It was an absolutely wonderful experience staying here. Everything is beautiful, rooms are luxurious and service including breakfast was exceptional! Very highly recommended and will definitely visit again!

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Thank you for sharing your experience with us. Always nice to read these positive feedbacks. Please come back soon!

Dio Dell 'Amore
Suzel S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek saam met manlief.

Dio Dell Amore is iets uit 'n ander wêreld! Die diens is puik, kamers is ongelooflik skoon met die mooiste dekor. Van die ontvangsdame regdeur tot die kombuispersoneel is vriendelik en uiters professioneel. Definitief 'n plek wat besoek moet word!

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie dat julle die tyd geneem het om julle ervaring en ondervinding by Dio DellÁmore Gastehuis met ander te deel.
Julle was werklik vir ons net een voorreg om te kon huisves en ons wens is dat julle sommer gou weer sal kom kuier.

Dio Dell 'Amore
Charlene C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, baie mooi uitsig.

Asemrowende uitsig, sal enige tyd weer daar besoek. Eienaar baie vriendelik en gasvry!

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Charlene! Dis maklik met gaste wat welkom wil voel. Kom kuier gou weer!

Dio Dell 'Amore
Mikayla M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikayla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Die verblyf was definitief 10/10! Ons sal definitief weer daar wil bly.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

So bly julle het dit geniet! Kom kuier sommer gou weer!

Dio Dell 'Amore
Llewellyn L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn L
Enkelreisiger

Netheid, gemak en beeldskoon.

Baie netjies en het dadelik welkom gevoel toe ek daar aankom. Sal definitief weer by Dio Dell 'Amore 'n draai maak.

Jack V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis in ‘n rustige omgewing.

Dio Dell’Amore is ‘n stylvolle gastehuis met baie detail om elke hoekie. Die kamer is ruim, luuks en pragtig skoon en netjies met ‘n asemrowende uitsig oor die fynbos na die see toe. Dis ongelooflik rustig en die eienaar/bestuurder was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek beveel die gastehuis beslis aan.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie dat julle ons gasvryheid geniet het. Gaste soos julle maak dat ons net nog meer vir ons gaste wil bied.
Kom kuier sommer gou weer.

Dio Dell 'Amore
Liandre B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandre B
Gesin met tieners

Awesome en stunning.

Baie mooi en rustige plek. Daar word aandag aan klein detail gegee. Ontvangs was baie goed gewees en almal baie vriendelik.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie dat julle dit ons aanbied waardeer en geniet het.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Dio Dell 'Amore
Johan V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Baie dankie!

Die geriewe en kos was uitstekend.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie dat julle, julle ervaring met ons deel.
Ons sien uit daarna om julle gou weer terug te verwelkom.

Dio Dell 'Amore
Charmaine L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L

Absoluut puik!

Puik gastehuis, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Charmaine vir julle positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Dio Dell 'Amore
Lida B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek en mense!

Ons sal enige tyd Dio Dell 'Amore aanbeveel. Pragtige plekkie waar jy net tuis kan voel.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Lida vir jou tyd om julle ondervinding met alnder te deel.

Dio Dell 'Amore
Magda C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, genotvolle, aangename verrassing.

Lieflike plek, skoon, netjiese erf, aangename, hulpvaardige gasheer. Ontbyt was perfek! Het gevoel of ons verdwaal het en êrens in Italië ons bevind. Heerlike plekkie vir ontspan en drome droom.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie dat julle Dio Dell Ámore geniet het. Gaste soos julle maak dat ons net nog harder moet werk om ons droom lewendig te hou.
Kom kuier gou weer.

Dio Dell 'Amore
Petra H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en ruim. Vriendelike ontvangs.

Komplimente aan die sjef ook, die kos was heerlik by die restaurant. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Petra,

Dis so lekker om te hoor julle het alles geniet. Ons sien baie daarna uit om julle terug te verwelkom. Ek dra graag die komplimente oor aan die sjef.

Dio Dell 'Amore
Martinette H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette H

Fantastiese verblyf, kon nie vir beter diens, ervaring en herinneringe gevra het nie! Kos was ongelooflik lekker!

Dio Dell 'Amore kry top sterretjies vir alles! Van die oomblik wat ons aangekom het tot uitboek het Hein baie mooi na ons gekyk en die sjef se kos is smullekker! Albei is wonderlike, vriendelike mense! Perfek geleë vir al die omliggende aktiwiteite en wonderlike atmosfeer. Kan nie wag vir ons volgende kuier nie! Beveel 'n draai by hierdie juweel baie sterk aan!

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Martinette, hierdie ongelooflike verwysing sal ons altyd koester.
Almal by Dio dellÁmore het julle so geniet!
Kom asb gou weer dat ek ook kuiertyd kan kry!

Dio Dell 'Amore
Teresa M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa M
Gesin met tieners

Was baie lekker, vriendelike ontvangs, sal definitief weer gaan.

Was baie lekker, ons was vriendelik ontvang en sommer dadelik tuis gevoel.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie, Teresa. Ons sien uit daarna om julle gou weer terug te verwelkom.

Dio Dell 'Amore
Gail V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker ontspan en gekuier.

Dio Dell 'Amore is beslis waarde vir geld. Hein ontvang jou by die deur, laat jou gemaklik voel asof dit jou eie huis is. Dit is skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir oud en jonk.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie vir u tyd om u ondervinding met ander te deel.

Dio Dell 'Amore
Rikus R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Pragtige plek en vriendelike diens!

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Rikus!

Dio Dell 'Amore
Hendrik S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Lekker gebly en kamer is gerieflik.

Hanlie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras. Sal beslis weer daar oornag.

Baie lekker gebly. Die mense gaan uit hul pad om jou te laat tuis voel.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Hanlie dat jy jou ondervinding by Dio Dell’Amore deel. Gaste soos julle maak dit maklik om ons beste in hierdie bedryf te gee. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Hein stuur baie hugs!

Dio Dell 'Amore
Heinrich C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Heinrich C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Ons ervaring was goed, maar tog was daar 'n paar aspekte wat nie voldoende was nie. Vuil linne, geen melk. Die drukking van die water was besonders laag, veral die warm kraan - soms geen water gehad. Alles was steeds baie professioneel gehanteer. Dankie Dio Dell 'Amore.

Chante J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was van begin tot einde asemrowend mooi!

Baie dankie vir al julle moeite, julle laat 'n mens dadelik tuis en op jou gemak voel. Ons kamer en view was stunning. Ek hoop om jul gou weer te kom besoek!

Suretha F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha F
Besigheidsreis

Rustig en gemaklik!

Aangename ervaring. Mooi uitsig en baie rustig.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Suretha vir jou mooi boodskap. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.

Dio Dell 'Amore
Pieter D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Enkelreisiger

Lieflike oornagplek.

My tweede keer by die gastehuis. Soos vantevore was die ontvangs baie goed. Kamer is baie skoon met yskassie en koffiemaakfasiliteit. Vinnige WiFi. Baie veilige parkering. Ek sal Dio Dell 'Amore met 'n geruste hart aanbeveel.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dankie dat u dit by ons geniet. Vir ons is dit 'n voorreg om u te kon akkommodeer.
Sien uit na u volgende besoek.

Dio Dell 'Amore
Fiona S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fiona S
Saam met vriende

Beautiful location and building. Birds were noisy, some maintenance needed. Minimal staff.

Comfortable if you had prepared to eat elsewhere.

Marliese B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marliese B
Enkelreisiger

Wonderlik.

Dit was my tweede keer daar. Ek geniet die binnenshuise versiering, die stilte en die uitsigte.

Susan G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Enkelreisiger

Excellent.

A well-located, clean and friendly place to stay. Excellent value for your money. Would recommend for your stay in Jeffrey's. My place to stay for future visits.

Charles B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Saam met vriende

Asemrowend, mooi, gasvry, skoon en sal dit enige tyd aanbeveel. Sal my weer sien as ek in Jeffreysbaai is. Hou aan met diens.

Sien sterre.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie dat jy jou ervaring by Dio Dell'Amore met ander deel.

Dio Dell 'Amore
William S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William S
Enkelreisiger

Lekker.

Alles soos op die website.

Marius W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Besondere ligging en atmosfeer met baie vriendelike bestuur en diens, ontbyt uit die boonste rakke. DStv wat nie gewerk het nie en vuil linne het egter 'n laatnag skuif na 'n ander kamer genoodsaak, wat wel professioneel hanteer is. Dan het die baie beperkte/basiese DStv-pakket afbreuk gedoen aan die vyfstergradering.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Ons dra nie kennis dat u gesukkel het met die DSTV nie. Ons het meer as die standaard kanale wat voorgeskryff word vir vyfster. Ons het ook 'n groot skerm TV in ons kroeg met al die kanale wat moontlik beskikbaar is sou ons gaste dit verkies. Maar ons is jammer dat u dit nie positief ervaar het nie. Soms is daar 'n merkie op linne wat ons oog nie altyd vang nie. Maar ons is trots op 200 percale linne en ons mooi beddegoed. Kom kuier gerus weer by ons en geniet 'n gratis nag vir twee peresone.

Dio Dell 'Amore
Petro V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Besigheidsreis

Ongelooflik.

Dit was 'n blessing. Baie dankie vir die saligheid na 'n rowwe dag. Julle plek is pragtig en die diens baie goed. Ek kan dit enige tyd aanbeveel. Baie dankie.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Petro vir jou mooi boodskap. Hoop ons sien jou gou weer.

Dio Dell 'Amore
Marliese B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marliese B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ongelukkig kon ons net een aand daar deurbring. Sal graag terugkom vir meer!

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie dat julle julle ondervinding by Dio Dell'Amore met ander deel.
Dit is lekker om gaste soos julle te kon ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Dio Dell 'Amore
Anneke U - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, gemaklik, luuks, asemrowend!

Beste besluit om vir die 2de keer by Dio Dell ‘Amore te gaan kuier. Super gemaklik en so rustig. Ek wens ek kon elke naweek gaan.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie vir die tyd wat jy geneem het, om jou ervaring by Dio Dell’Amore met ander te deel. Kom kuier sommer gou weer.

Dio Dell 'Amore
Greg B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended!

Stunning house with excellent views and delicious breakfast, will definitely be back!

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Thank you Greg, for your review.
We are looking forward to welcome you back.

Dio Dell 'Amore
Gideon J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Enkelreisiger

Uitstekend.

Pragtig, stil, gerieflik, goeie ligging.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Gideon, dat jy tyd geneem het om jou ondervinding by Dio Dell' Amore met ander gaste te deel.
Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.

Dio Dell 'Amore
Jennifer G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer G
Gesin met klein kinders

Absoluut great!

Ons verblyf was stylvol en uiters ellegant. Pragtige gastehuis met 'n heerlike huis gevoel. Ons gasheer was ook amazing.

Chantelle J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n onvergeetlike en ontspannende ervaring.

Ons verblyf het soos 'n vakansie by familie gevoel en is dit ook hoe ons hanteer is. Ons kon nie vir 'n vriendeliker ontvangs gevra het nie en is daar was niks waaraan hulle nie gedink het nie. Dit het ons vakansie gemaak.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie Chantelle hierdie resensie is wonderlik. Alhoewel ons by die Argus was is ons so bly julle het julle vakansie geniet. Hein stuur baie groete en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Dio Dell 'Amore
Tharina A - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relax.

Beautiful guest house with nice staff.

Elzette V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, pragtige plek!

Vriendelikste ontvangs wat ek in 'n lang tyd by 'n gastehuis ervaar het. Heerlike ontbyt, boonop was dit ingesluit by die prys! Hier kan jy regtig lekker slaap.

Chrisnette S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisnette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit so geniet by Dio Dell 'Amore. Goeie waarde vir geld!

Ongelooflike mooi verblyf, veilig en baie gasvry. Ontbyt was heerlik. Sal beslis weer hier gaan bly.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie vir jou mooi kompliment, Chrisnette. Dis darem altyd so lekker om te hoor gaste het dit by ons geniet!

Dio Dell 'Amore
Hendri B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri B
Besigheidsreis

Puik

Puik waarde vir geld!

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie dat jy tyd geneem het om jou ondervinding met ander te deel Hendri.
Ons sien uit daarna om jou weer by ons te verwelkom.

Dio Dell 'Amore
Pieter Willem S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam. Kamer met uitsig oor strandmeer sou nog beter gewees het!

Goeie rustige verblyf. Kamer en beddegoed mooi skoon.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Baie dankie vir terugvoering.
Kyk gerus na al ons kamers en bespreek volgende keer een van ons kamers met die mooiste see uitsig.

Dio Dell 'Amore
Salome S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Salome S
Enkelreisiger

Koud!

Het luukse kamer met ontbyt bespreek, maar geyser het gebars. Moes in kamer buite slaap wat baie gerieflik, maar ysig koud was.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Goeie dag

Jammer om te hoor u het koud gekry by ons.
Al ons lugreëlings werk uitstekend!
Jammer u het ons nie gekontak op ons "HELP DESK" nommer en ons kon u probleem onmiddelik uitsorteer.
Glo ons sal weer 'n geleentheid kry om u te mag bederf!

Vriendelike groete
BESTUUR
DIO DELLÁMORE

Dio Dell 'Amore
Wiida C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders mooi!

Ongelooflike mooi gastehuis, vriendelike diens en heeeerlike ontbyt! Besonderse uitsig en uitkyk oor Jeffereys! Ons het dit so geniet!

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Dankie vir julle tyd om ander gaste te vertel van julle ondervinding by Dio Dell'Amore.
Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.

Dio Dell 'Amore
Eugene D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D
Enkelreisiger

My tweede tuiste weg van die huis.

Alles was net perfek en jy sal jou tydjie by hierdie gastehuis geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

My second home away from home.

Everything is just perfect and you will enjoy your stay at this guesthouse.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francois N - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful weekend.

We arranged for my in-laws to stay here the weekend just to break away a bit. They absolutely loved it. The weather was a bit bad but the room, atmosphere and location were spot on. The owners were easy to deal with considering that we live in New Zealand. Thank you!

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Thank you Francois for taking time to write a review.
We loved to have your in-laws at Dio Dell'Amore.
The weather was rainy but the suite was cozy.
We could see they still enjoyed the break away.

Dio Dell 'Amore
Chris D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, wees daar vir 'n skemerkelkie en geniet die beste sonsopkoms vanaf jou stoep.

Hein het ons baie tuis laat voel en die wittebrood-suite Passiona was die beste. Die sonsopkoms was fantasties en daarna 'n hoogs aanbevole ontbyt.

René M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René M
Saam met vriende

Awesome dekor en baie vriendelike diens. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Was baie vriendelik verwelkom en kos is met klas voorgesit. Ek sal dit baie sterk aanbeveel.

Fanie D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Enkelreisiger

Absoluut die beste!

Ek kan Dio Dell 'Amore ten sterkste aanbeveel. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Gunter B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gunter B
Enkelreisiger

A good place to stay in.

Super accommodation, secure parking, helpful and staff and we can recommend this house.

Dio Dell 'Amore's terugvoer

Thank you for your time in writing a review. We look forward to welcome you back again.

Dio Dell 'Amore
Karen B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Enkelreisiger

Luuks!

5-ster verblyf en gasvryheid!

Anneke U - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste verblyf in Jeffreysbaai!

Ons het so 'n wonderlike ervaring by Dio Dell 'Amore gehad. Dit is al waaroor ek kan praat en verwys almal na hierdie lieflike gastehuis. Baie dankie vir die vriendelike diens. Ons sal voorwaar weer van hierdie stunning plek gebruik maak. Die uitsig was verruklik, die ontbyt perfek en so 'n huislike atmosfeer. Ons het behoorlik getreat gevoel.

Annelda P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

Baie netjies, fantasties mooi en vriendelike personeel. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Brian R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en professioneel.

Ons het laatmiddag aangekom. Redelik moet na 'n lang reis. Die gasheer het ons na ons na ons kamer geneem en daarna nie weer versteur nie. In die oggend was 'wonderlike ontbyt voorsien. Baie aangenaam. Baie professioneel.

Althea V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea V
Besigheidsreis

Fantasties!

Met my aankoms is ek gul ontvang. My tas is uit die motor gehaal en na my kamer geneem. Die kamers, die diens en alles was fantasties. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en het ook alreeds. ... en Muffin is dierbaar!

Cornelius V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig 'n WOW ondervinding.

Sal dit enige tyd aanbeveel vir enige persoon en regtig waarde vir geld... En die sjerrietjie langs die bed in die aand is 'n wenner.

Magderie S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magderie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Ons het heerlik gebly by Dio Dell 'Amore. 'n Pragtige kamer met 'n mooi uitsig en baie vriendelike diens.

Karlien F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 5 wonderlike dae!

Ons het soveel uitgesien en die verblyf was alles wat ons verwag het en meer!

Nesta G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nesta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was fantasties en die ontbyt uit die boonste rakke.

Gasvrou vriendelik, hulpvaardig en 'n bobaas-kok. Ek sal enige sakelui en toeriste aanbeveel om hier te woon vir vakansie of vir besigheid.

Lynn S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Saam met vriende

This was a very happy stay.

The staff made us really feel at home, as if we were among family. Delicious breakfasts and lots of special moments.

Hanneke V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf!

Vriendelikste ontvangs! Heerlike, keurige ontbyt. Pragtige, gerieflike kamer. Lieflike uitsig. Gaste word op die hande gedra.

Marius V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ondervinding en het verblyf geniet.

Dis 'n wonderlike plek vir 'n stil naweek weg van die geraas.

Brendon M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Puik verblyf. Definitiewe eerste keuse op my volgende besoek.

Luan F - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan F
Saam met vriende

Uitstekende verblyf!

Asemrowende ligging en gasvryheid.

Lorna E - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike gasvryheid.

Het elke oomblik bederf gevoel. Mooiste plekkie wat die hart warm laat klop. Sal beslis weer kom kuier.

Richard M - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en baie gasvry.

Die ligging en uitsig is ideaal en naby aan die dorp.

Benniel B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het daar gebly om saam met familie te kuier.

Uitstekende verblyf; sal dit enige tyd aanbeveel.

Melanie V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Italië in JBay!

Ons het 'n ongelooflike aand gehad in hierdie uiters stylvolle gastehuis. Soveel aandag word aan detail gee. En Hein is 'n wonderlike gasheer wat 'n mens sommer van die begin af tuis laat voel! Pragtig, pragtig, pragtig!

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doringkampplaas-straat 1, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2NTZmMTBkLTVlNWYtNGNjMi05Yjc1LTI5ODI3ZDc2ZWIxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 1 Doringkamp Farm Street Kabeljauws 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.005375612332 24.925268220901
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!