LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Diplomat 123 by CTHA | LekkeSlaap
+19

Diplomat 123 by CTHA

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thibault Square, Hans Strijdom, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R584 R380 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Diplomat 123 by CTHA is 'n moderne, oopplan-woonstel in die middestad van Kaapstad. Dit is ideaal vir stadsliefhebbers met die oog op die vreemde skoonheid wat die stad bied.

Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is links van die ingang met 'n stort. Die sitkamer en kombuis is ruim, oopplan en volledig toegerus.

Die sitkamer lei na die balkon met gemaklike stoepmeubels en bied asemrowende uitsigte van die sonsopkoms.

Die woonstel is binne loopafstand van MyCiti-busterminale, die plaaslike trein- en busstasie, taxi en die Red Tour Hop-On Hop-Off bushaltes geleë. Van die beroemde galerye, restaurante, koffiewinkels en St Georges Mall is in die omgewing. Dit is stapafstand van 'n verskeidenheid bekende plekke soos KIKS, die parlement, District Six Museum en ArtScape. Die bekende Long-straat is ook 'n entjie se stap van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Diplomat 123 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.2 uit 5van 1 resensie vir Diplomat 123 by CTHA
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Thibault Square, Hans Strijdom, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R584
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
was R584
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thibault Square, Hans Strijdom, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApYA7UdbjdP6h1lKRmHDbgn7592qcLrYcWv94LCle8gI004lx1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R584, nou Vanaf R380  per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 Thibault Square Hans Strijdom 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.91906303192 18.42509004051
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!