- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Conrad Rust Street, Klein Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Diplomat Boutique Hotel and Hydro Spa is in Khomas, Namibië geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Verblyf word in 3 pragtig gemeubileerde woonstelle gebied. Elkeen het 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n privaat en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Die eenhede lei na 'n gedeelde balkon met sitplek. Gaste het eksklusiewe toegang tot die Hydro Spa-geriewe met unieke Kneipp-terapie, 'n sauna en 'n ontspannende stoomkamer. Verder is daar 'n swembad tussen die eerste en tweede verdieping. Die boonste verdieping se balkon is ideaal vir skemerkelkies en is beskikbaar indien daar vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Conrad Rust Street, Klein Windhoek, Khomas
- Gaste dink Diplomat Boutique Hotel and Hydro Spa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Conrad Rust Street, Klein Windhoek, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang