Stormsrivier Akkommodasie by Dis Al | LekkeSlaap
+15

Dis Al

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 050 per nag (vir 9 persone)

Beskrywing

Dis Al is 'n selfsorg-chalet in die kusdorpie Kammabaai in die Tsitsikamma-streek. Dié dubbelverdieping-houthuis het slaapplek vir 9 gaste en bied 'n ongelooflike see-uitsig.

Die huis het 3 slaapkamers en 1 en 'n halwe badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n dek, die tweede kamer het 'n dubbelbed en enkelbed, en die derde kamer het 'n dubbelbed. Bo is 'n TV-kamer met 'n DStv-koppelpunt sodat jy jou eie dekodeerder en slimkaart kan bring. Daar is ook 'n en suite-kamer met sy eie dek.

Die badkamer het 'n aparte stort en bad en daar is ook 'n buite-stort en toilet. Op die onderste verdieping is 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea langsaan lei na 'n dek met 'n ingeboude braai en see-uitsig. Die leefarea lei na 'n balkonnetjie met 'n draagbare ketelbraai. Daar is parkeerplek voor die huis vir 1 tot 2 voertuie.

Die dorpie Eersterivierstrand het 'n paar rotspoele wat ideaal is vir snorkel, en daar is 'n klompie fynbospaadjies om te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Dis Al sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Dis Al
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dis Al het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 050
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R3 050
per nag (vir 9 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAer8LZsSfytZ1uDY3shqKne5UsO7fMrxoOuxDYcxPqmFD6lkvyG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 050  per nag (vir 9 persone) 2 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.0724333 24.2258641
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za