LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dis Beau-tie-ful | LekkeSlaap
+35

Dis Beau-tie-ful

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Dis Beau-tie-ful
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Santa A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vir beter wens nie. Mooi skoon, goed geleë.

Sal Dis Beau-tie-ful vir enige iemand aanbeveel. Die webblad se diens was uitstekend en het ons goed op hoogte gehou met ons reisplanne.

Klaas C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer.

Loopafstand van winkels, restaurante en die see. Dit was die perfekte plek vir my en my vrou se huweliksherdenking wegbreek. Rustige, veilige plekkie met alles binne loopafstand.

Marie V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik uitgerus in pragtige omgewing!

Die plekkie is n heerlike verrassing as jy by die rooi deure instap! Alles wat jy vir n kuier nodig het en die sjerrie om jou te verwelkom!

Piet B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Ons het baie van Paternoster gehou, vriendelike mense en Dis Beau-tie-ful was pragtig, ons sal weer kom kuier. Dankie julle.

Liezl B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was serene and a beautiful spot to recharge the soul.

We loved it! So close to the beach and it was the perfect couple getaway. There was a restaurant 30m from us and shops not too far away. We took walks on the beach and the heavy rain was the cherry on the cake!

Radiyah B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Radiyah B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful, laced with tranquility.

Paternoster always have the tendency to make you come back. Beautiful town, friendly people, and clean, value for money units.

Alan S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay and value for money.

We enjoyed our stay at Dis-Beau-tie-ful. The accommodation is very nice and well equipped, from the kitchen via the hot water bottles, to the beach chairs and towels (not forgetting the welcoming sherry). It's equipped with an alarm system, burglar bars on all windows and has a safe. The apartment was very clean and well kept. It’s only a few metres away from the beach and a great restaurant, the Voorstrand. The locals were very friendly and helpful, we felt quite relaxed walking around. We weren't troubled by street vendors, although we were there off season. We are already looking forward to our next visit here.

Roelof L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese blyplekkie reg by die see.

Die huisie is baie naby die see gevestig en ook baie naby aan Voorstrand, 'n baie bekende en lekker restaurant reg op die see. Die hoofslaapkamer is lekker groot en alles wat nodig is vir 2 mense is beskikbaar (braaigereedskap, eetgerei ens.) Die enigste negatief is maar net die braai area wat baie oop is - mens word gereëld gepla deur mense wat kreef en ander tierlanteintjies verkoop. Ek sal Dis Beau-tie-ful aanraai vir enige paartjie wat 'n wegbreek soek, dit was fantasties!

Ansonette K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansonette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend.

Alles wat jy benodig.

Monika L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Monika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi toegeruste en gerieflike kothuis by die see.

Die kothuis is baie sentraal geleë naby 'n uitstekende seekosrestourant. Dis volledig toegerus en gerieflik vir twee persone.

Michael H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing environment.

The accommodation is what is suggests: Dis Beautiful. Well located near the beach.

Marietjie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik, die plekkie pragtig en alles binne loop afstand. Gaan beslis weer terug.

Ons het baie lekker gekuier en Dis Beau-tie-ful het ons alles gebied wat ons nodig gehad het.

Martie J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beautiful!

Die eenheid het alles gehad wat mens nodig het, tot koffie as jy vergeet het om te koop. Dankie.

Eumaine J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eumaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik, netjies en net 'n klipgooi van die see geleë.

Die plekkie is baie goed ingerig. Dis net groot genoeg vir twee mense. Die dekor is bietjie oudmodies en kan doen met opknapping. Regte plaas tipe huisie. Die omgewing is baie rustig en ons het dit baie geniet. Enigste klagte is dat jy nie kreef kan gaarmaak daar nie, dis nogal baie sleg want ons het uitgesien om kreef te geniet.

Mj D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het bitter lekker gekuier, die plekkie is klein maar het letterlik alles wat jy nodig het.

Ligging is great en het heerlik buite gekuier terwyl die vuur brand. Sal verseker weer die plekkie bespreek.

Kobie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie doen gestand aan sy naam. Dit is beau-ti-ful en so keurig binne. Loop afstand van die see en ook restaurante.

Dis beau-ti-ful is net die idiale plekkie vir 2 mense. Mooi van buite en binne. alles wat jy nodig het is daar. dis rustig en veilig daar. ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer soontoe gaan.

Marlize P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf vir 2 persone.

Braai plek kan dalk bietjie meer beskut wees.

Andriëtte S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andriëtte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier, geëet en gerus! Dankie.

Al negatiewe punt wat ek kan noem is dat mens selfs op die heerlike stoepie van Dis Beau-tie-ful gepla word deur mense wat heeltyd iets aan jou wil verkoop. Sukkel om in rus en vrede jou koffie en beskuit te geniet.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kormorantstraat en Malgasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUinG44ODUuaL9qrePkXYIdaVYWLh6tmqoFoDyPAOcQvk5XCHBN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag(plek vir 2) 18 5 1 5 Corner of Kormorant Street and Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808184908092 17.893752960188
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!