Disa 5 Flat 2 Downstairs
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Disa 5 Flat 2 Downstairs is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as vakansieverblyf wat apart verhuur word. Dit is in die hartjie van Agulhas geleë en is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n tripelstapelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Daar is ook 'n enkelslaapbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot gedeelde braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang