Vredehoek Akkommodasie by Disapark Apartment 1005 B | LekkeSlaap
+31
+31

Disapark Apartment 1005 B

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Clifford- en Chelmsford-laan, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Disapark Apartment 1005 B bied selfsorgverblyf in 'n volledig gemeubileerde woonstelkompleks aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Gaste het 'n pragtige uitsig oor die hawe, City Bowl, op Leeukop en oor die middestad.

Hierdie woonstel op die tiende verdieping het slaapplek vir 3 gaste in 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n slaapbank, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en toilet, asook 'n gastetoilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n wasmasjien in die badkamer. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n pragtige uitsig. Geriewe in die kompleks sluit 'n swembad, braai-area, tennisbane, muurbalbane, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek in.

Besoekers aan Kaapstad het baie keuses ten opsigte van doendinge en besienswaardighede, soos die ikoniese Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en die verskeidenheid kos wat aangebied word.

Slaapplek

’n Bespreking by Disapark Apartment 1005 B sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • H/v Clifford- en Chelmsford-laan, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Clifford- en Chelmsford-laan, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12bcc4d27a465a2cd6599676d48a5bce87ea7118bbd8a4029d3dca6cae4bc5a2d01a5e20d64db26ac80204add45c8708615f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 3 persone) Corner Clifford and Chelmsford Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.942387092376 18.426446532244
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za