Dizzy Daisy
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dizzy Daisy is 'n selfsorgkothuis in Point Village, Mosselbaai. Dit bied slaapplek vir 2 gaste en is baie naby die middestad, plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ideale stil en vreedsame vakansieoord vir paartjies.
Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer. Die leefarea is oopplan en beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en oond. Daar is ook 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met 'n TV met DStv. 'n Slaapbank is beskikbaar, asook 'n klein kaggel vir koue dae. 'n Ingeboude braai is beskikbaar in die klein binnehof. Geen troeteldiere of rook word in die kothuis toegelaat nie.
Mosselbaai bied baie aktiwiteite vir gaste wat 'n meer aktiewe vakansie soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 191
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Dizzy Daisy het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang