8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Kiewiet Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Djis Tjil is 'n bekoorlike selfsorg-vissermanskothuisie wat teen die beroemde Mosselbankstrand in Paternoster geleë is en bied 'n ononderbroke 180°-uitsig op die hoofstrand.
Dit is 'n pragtig versierde en ten volle toegeruste familie-strandhuis met 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n kaggel. Buite is daar 'n braaiplek en 'n lieflike stoep met 'n uitstekende uitsig oor die baai. Daar is ook direkte toegang tot die strand en 'n tuintjie met 'n plonspoel.
Paternoster is sowat 150 km van Kaapstad af op die R27, en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is dus 'n gunsteling-naweekbestemming. Die Weskus is bekend vir sy ryk verskeidenheid dier- en plantspesies en die groot aanbod endemiese plantegroei wat die dit 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1196
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 11 Kiewiet Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Djis Tjil het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Kiewiet Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang