Dünenblick Self-catering Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dünenblick Self-catering Apartments is in Kramersdorf is die Erongo-streek van Namibië geleë. Die instansie is die ideale plek vanwaar die dorp se geriewe en besienswaardighede besoek kan word.

Verblyf by Dünenblick Self-catering Apartments bestaan uit 3 woonstelle wat elk slaapplek vir 2 tot 4 persone het. Hierdie eenhede is óf oopplan óf het 1 of 2 aparte slaapkamers met 'n aparte of en suite-badkamer. Elke woonstel het 'n kombuisie met basiese geriewe om kos te verhit of gaar te maak.

Elke eenheid het WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en sekere van die eenhede het 'n TV met sekere DStv-kanale. Skoonmaak- en wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Dünenblick Self-catering Apartments is sowat 2 tot 3 km vanaf die hoofstrand, die Nasionale Marine-akwarium, die slangpark, museums, restaurante en ander plekke van belang in die dorp.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dünenblick Self-catering Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za