Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dock Point 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 650

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Dock Point 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jani D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani D
Gesin met klein kinders

Great stay in beautiful clean accommodation.

Neat and accommodation. Spacious with everything you need. Very close to the beach, uShaka Marine World etc. Very safe with security guards around. I will surely use the accommodation again.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri M
Gesin met klein kinders

Dit is 'n rustige admosfeer, waar jy kan ontspan en 'n verskeidenheid aktiwiteite kan beoefen, of net strand toe gaan.

En vir die dae wanneer jy net wil lees bied die balkonne by die kamers die ideale plekkie. Die woning is so ingerig dat daar 'n plekkie vir elkeen is om te doen wat hul wil en die kombuis laat ek net sê ons het ons aande meerendeels daar spandeer. Ek sal dit definitief vir enigeen aanbeveel. Die enigste klein nadeel is dat die naaste Spar ongeveer 1,9 km ver is. Geen probleem as jy eie vervoer het nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 515
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 515
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 515
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard, Dock Point 1, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34f015b0d9b5f70b55008e90a4954f06c0fa886d4f22ca854871a194592a62a60bea42666972900f72b89cf57024381e6b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 515 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Timeball Boulevard Dock Point 1 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.87026 31.046927
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem