Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dockside Apartment 1202

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Dockside Apartment 1202
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Stephan P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, alles wat nodig is, is hier.

Die woonstel is goed geleë en het alles wat jy nodig het. Baie mooi uitsig op die berg en hawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos Harvey Spectre in Suits.

Die ligging is asemrowend en die aktiwiteite baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net waarna ons gesoek het!

Dockside Apartment 1202 is netjies en skoon met al die items wat 'n mens benodig om rustig te kuier. Dit voel of jy jou eie huis saamgeneem het op vakansie. Ons glo die TV is heeltemal oorbodig, die uitsig vanuit die woonstel baie beter as TV kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mechau Straat, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3YjVjMGQwLTJjOWQtNGVjNS04N2I0LThhMjA3ODM3YTA1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Mechau Street Foreshore 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9161599 18.4210194